# Die adjunkminister van Polisie, Cassel Mathale, het gemeenskappe aangemoedig om geweld aan te meld, en beklemtoon dat die polisie slegs suksesvol kan wees met die samewerking van die publiek. Hy het op ‘n misdaadvoorkomings-imbizo in Eldoradopark, Johannesburg, kommer uitgespreek oor toenemende bendeverwante voorvalle, geslagsgeweld en vrouemoord. Mathale het ook die aanhoudende uitdagings van die […]
# The DA calls for urgent justice for the victims of the Usindiso building fire in Johannesburg, where over 70 people tragically lost their lives in 2023. The party says recent allegations that a confession was made under threat from a drug lord, have further traumatised families still waiting for answers. The DA’s Andrew de […]
# Deputy Police minister Cassel Mathale has urged communities to report violence, emphasising that police can only succeed through collaboration with the public. Speaking at a crime prevention imbizo in Eldorado Park, Johannesburg, Mathale highlighted rising concerns over gang-related incidents, gender-based violence, and femicide. He also acknowledged ongoing policing challenges, calling for stronger partnerships between […]
# Die Stad Tshwane het ‘n snelreaksie-taakspan gestig om geslagsgeweld en vrouemoord aan te pak. Die span sluit plaaslike regering, wetstoepassing, gesondheid, maatskaplike dienste en nie-regeringsorganisasies in. Die span word geskep te midde van Suid-Afrika se toenemende stryd teen misdaad teen die gemeenskap, terwyl die instelling van die Nasionale Strategiese Plan voorkeur kry. Palesa Modise […]
# Een persoon is dood nadat ‘n huis vanoggend in P Section in Umlazi, Durban, ingetuimel het. Die KwaZulu-Natalse LUR vir Vervoer en Menslike Nedersettings, Siboniso Duma, sê verskeie beseerdes is in die hospitaal opgeneem. Die woordvoerder, Ndabezinhle Sibiya, het bevestig swaar reën het oorstromings veroorsaak, huise het weggespoel, paaie is gesluit en ongelukke het […]
# Meer as 200 selfone wat in beslag geneem is, is heraangewend vir misdaadbestryding in Kaapstad. Die selfone is by motoriste afgeneem wat dit gebruik het terwyl hulle bestuur, en is geskenk aan buurtwagte in gebiede soos Khayelitsha, Delft en Manenberg. Die stad berig dat minder motoriste nou betrap word dat hulle selfone gebruik terwyl […]
# One person has been confirmed dead after a house collapsed in P Section, Umlazi, Durban this morning. Transport and Human Settlements MEC, Siboniso Duma, reports several hospitalisations due to the destruction. Spokesperson Ndabezinhle Sibiya confirmed heavy rains caused flooding, washing away homes, closing roads, and increasing crashes. He stressed that floods and infrastructure damage […]
# Die minister van Polisie, Senzo Mchunu, het ‘n openbare verskoning uitgereik aan die skoolhoof van Bergview College, Jaco Pieterse, nadat hy hom verkeerdelik betrek het by die verkragting van ‘n sewe-jarige meisie in Matatiele in die Oos-Kaap verlede Oktober. Gerrie Nel van AfriForum verteenwoordig Pieterse en Mchunu het in ‘n brief aan Nel die […]
# The City of Tshwane has established a new rapid response task team to tackle gender-based violence and femicide. The team, which includes local government, law enforcement, health, social services, and non-governmental organisations. This comes as South Africa’s fight against the scourge intensifies as the implementation of the National Strategic Plan is prioritised. Community and […]