# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Parke sê brandbestryding is nog steeds aan die gang in die boonste gedeeltes van die Tokai- en Silwermyn-gedeeltes van die Tafelberg Nasionale Park waar daar dwarsdeur die oggend nuwe brande ontstaan het. Woordvoerder van SANParks, JP Louw sê lug- en grondspanne reageer steeds vinnig op hierdie ontwikkelinge. Hy sê alle persone […]
# The South African National Parks says firefighting operations remain active in the Upper Tokai and Silvermine sections of the Table Mountain National Park, where flare-ups have been reported throughout the morning. SANParks spokesperson, JP Louw says aerial and ground crews continue to respond swiftly to these developments. He says all individuals in both the […]
# Die Nasionale Polisiekommissaris, Fannie Masemola, en die Adjunk-Nasionale Kommissaris vir Misdaadopsporing, Shadrack Sibiya, vergader vandag met die span wat betrokke is by die ondersoek na die verdwyning van drie polisiebeamptes. Woordvoerder van die Polisie, Athlenda Mathe sê Linda Cebekhulu, Keamogetswe Buys en Boipelo Senoge was in ‘n wit VW Polo van Bloemfontein na hul […]
# Die Stad Kaapstad se Direktoraat Gemeenskapsdienste en Gesondheid het in die afgelope vier maande 12 loopbaanekspo’s aangebied. Die ekspo’s, wat deur die Departement van Gemeenskaps-, Kuns- en Kultuurbou van die stad georganiseer is, het al bykans vyf-duisend-leerders bevoordeel. Lid van die Burgemeesterskomitee vir Gemeenskapsdienste en Gesondheid, Francine Higham, sê meer biblioteke sal gedurende die […]
# National police commissioner, Fannie Masemola and Deputy National Commissioner for Crime Detection, Shadrack Sibiya will today meet with the team involved in investigating the disappearance of three police officers. Police spokesperson Athlenda Mathe says Linda Cebekhulu, Keamogetswe Buys and Boipelo Senoge were travelling in a white VW polo sedan from Bloemfontein to their area […]
# The City of Cape Town’s Community Services and Health Directorate has hosted 12 career expos in the past four months. The expos, facilitated by the city’s Department of Community, Arts and Culture Development, benefited close to five-thousand learners. Mayoral committee member for Community Services and Health, Francine Higham says more libraries are set to host expos during the […]
# Die ANC sê hy neem kennis van die Polisieminister, Senzo Mchunu, se openbare verskoning en regstelling betreffende die Bergview College-saak in Matatiele in die Oos-Kaap. Die minister het die skoolhoof, Jaco Pieters, verskoning gevra omdat hy hom as moontlike verdagte betrek het by die saak van ʼn minderjarige kind se verkragting wat nasionale nuus gehaal […]
# The ANC says it notes the public apology and correction issued by Police minister Senzo Mchunu concerning the Bergview College case in Matatiele, Eastern Cape. The minister has apologised to the school’s principal, Jaco Pieters, for implicating him as a possible suspect in the rape of a minor that became national news. The ANC says it is […]
# Die president van die MK Party, Jacob Zuma sal vandag partylede en ondersteuners in Mamelodi toespreek wanneer hy die Solomon Mahlangu-lesing lewer. Sedert die ontstaan van die uMkhonto Wesizwe party op 16 Desember 2023, het die party homself onder andere toegewy aan die oorvertelling, vanuit die perspektief van swart mense, van die land se […]