# Die United Democratic Students’ Movement in die Oos-Kaap het die aanstelling van afgetrede Regter Chris Jafta as leier van die Kommissie van Ondersoek na die skietvoorval verlede maand by die Walter Sisulu Universiteit verwelkom. ’n Student is dood en twee ander is gewond. UDESMO se Manyano Njikela van UDESMO sê hulle vertrou dat die […]
# The United Democratic Students’ Movement in the Eastern Cape has welcomed the appointment of retired Justice Chris Jafta to lead the Commission of Inquiry into the shooting incident at the Walter Sisulu University last month. A student was killed and two others injured. UDESMO’s Manyano Njikela says they trust the Commission will carry out its work independently […]
# Die minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, Dion George, is van vandag af op die 2025 Fishing for Freedom-toer, ‘n weeklange besoek aan kusgemeenskappe en belanghebbendes om volhoubare groei in hawe-ekonomieë te bevorder. Die minister sal belangrike hawens regoor die Wes-Kaap besoek, om dialoog met die publiek, kleinsake-eienaars en belanghebbendes in die bedryf […]
# Forestry, Fisheries and the Environment minister Dion George, will from today embark on the Fishing for Freedom Tour 2025, a week-long engagement with coastal communities and stakeholders to promote sustainable growth in harbour economies. The tour will visit key harbours across the Western Cape, fostering dialogue with the public, small business owners, and industry stakeholders. The […]
# Die Gauteng Departement van Onderwys is dringend besig om seker te maak onderrig by die Riverlea High School gaan sonder veel ontwrigting voort wanneer skole volgende Maandag heropen. Die departement sê elf klaskamers is Sondagaand verwoes in ‘n brand wat vinnig versprei het, en gelei het tot die vernietiging van ‘n hele blok klaskamers. […]
# The Gauteng Department of Education is working urgently to ensure that learning at Riverlea High School continues with minimal disruption when schooling resumes next week Monday. The department says eleven classrooms were gutted by fire on Sunday evening and rapidly spread, resulting in the destruction of the entire block of classrooms. The Education Department’s […]
# Die minister van Polisie Senzo Mchunu sal vandag die borgtogverhoor in die Richmond-landdroshof in KwaZulu-Natal bywoon van ‘n verdagte wat aangekla word van aanranding en poging tot moord. Dit hou verband met ‘n saak van geslagsgeweld in die Maswazini-gebied in Richmond. Die ministerie se woordvoerder, Kamogelo Mogotsi, sê ‘n vrou is na bewering deur […]
# Police minister Senzo Mchunu, will today attend the bail hearing at Richmond Magistrate’s Court in KwaZulu-Natal, of a suspect charged with assault and attempted murder. This follows a case of gender-based violence in the Maswazini area, Richmond. The ministry’s spokesperson, Kamogelo Mogotsi, says a woman was allegedly attacked by her ex-boyfriend while she was […]
# Elf klaskamers by die Riverlea High School in die suide van Johannesburg is Sondagaand deur ‘n brand verwoes. ‘n Woordvoerder van die Johannesburgse nooddienste, Xolile Khumalo, sê die brandweer het op ‘n noodoproep in Riverlea gereageer en het met hul aankoms die hoërskool in vlamme aangetref. Sy sê die brand het elf klaskamers in […]