# The DA has accused the Gauteng Tourism Authority of failing dismally to meet its three-thousand-500 job creation target, achieving only 787 jobs. The DA’s Mike Moriarty called it a clear failure by premier Panyaza Lesufi’s administration, labelling its 60-thousand job promise as delusional. He criticised poor planning and lack of private sector partnerships, urging […]
# SANparke vra die publiek om die sluiting van stap- en bergfietsroetes streng te gehoorsaam en die Silvermine-, Tokai- en Boyes-rylaan-gebiede van die Tafelberg Nasionale Park te vermy. SANParke sê hy gaan voort om veldbrande in samewerking met sy strategiese vennote te bestry en opvlammings te monitor. Woordvoerder JP Louw sê nog ‘n opvlamming het […]
# ActionSA sê hy sal hof toe gaan, indien nodig, om die vrystelling van die Onafhanklike Polisieondersoekdirektoraat se verslag oor die diefstal by president Cyril Ramaphosa se Phala Phala-plaas in Limpopo af te dwing. Die party het ’n formele aansoek ingevolge die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting ingedien nadat minister van Polisie, […]
# South African National Parks is urging the public to strictly adhere to all hiking and mountain bike trail closures and to avoid the Silvermine, Tokai and Boyes Drive areas of Table Mountain National Park. SANParks says it is continuing to fight wildfires in collaboration with its strategic partners whilst monitoring flare-ups. Spokesperson JP Louw […]
# Shrek the Musical word tot Sondag by die nuwe Milkwood-teater in Durban-Noord in KwaZulu-Natal opgevoer. Die prettige vertoning wat deur die Young Performers Project aangebied word, bevat al die lag, liedjies en gewilde karakters, en is net betyds om mense te laat uitsien na die Shrek 5-fliek wat volgende jaar in fliekteaters sal wees. […]
# ‘n Botsing reg van voor tussen ‘n sedan en ‘n Ford Ranger-bakkie gisteraand op die R23-pad tussen Balfour en Greylingstad het die lewens van vier mense geëis. Die slagoffers sluit in twee passasiers en die bestuurders van albei die voertuie. ‘n Woordvoerder van die provinsiale Departement van Veiligheid, Sekuriteit en Skakeling, Moeti Mmusi, sê […]
# ActionSA says it will go to court, if necessary, to force the release of the Independent Police Investigative Directorate report into the theft at president Cyril Ramaphosa’s Phala Phala farm in Limpopo. The party has filed a formal Promotion of Access to Information Act application after Police minister Senzo Mchunu labelled the report top […]
# Boulders-strand naby Kaapstad het van die 40ste plek in 2023 tot die 12de plek geklim op die 2025-lys van die wêreld se 50 beste strande. Die strand word erken vir sy warm water, goue sand en Afrika-pikkewyne wat aan besoekers ʼn magiese ondervinding bied. Dis is ook bekend vir sy beskutte inhamme en besondere […]
# ʼn Pretoriase regsfirma, Gert Nel Prokureurs, daag die Gautengse Hooggeregshof-bevel uit wat bemiddeling voor siviele verhore verpligtend maak. Volgens die bevel, wat daarop gemik is om agterstande in howe te verlig, moet bewyse van bemiddelingspogings getoon word voordat hofdatums toegeken word. Die firma voer aan regterpresident Dunstan Mlambo oorskry sy gesag en maak inbreuk […]