# Die Johannesburgse Metropolisie sê hy het tussen 30 Junie en 6 Julie 145 motoriste weens dronkbestuur gearresteer. Die metropolisie se woordvoerder, Xolani Fihla, sê die inhegtenisnemings is gedoen tydens verskeie operasies, padblokkades en roetinepatrollies om gevaarlike padgedrag te bekamp. Hy sê die metropolisie is verbind tot padveiligheid en die streng toepassing van verkeerswette:
# Suid-Afrika se nasionale voël, die bloukraanvoël, is herklassifiseer as kwesbaar weens ‘n beduidende afname in sy getalle, veral in die Wes-Kaapse Overberg-gebied waar dit die afgelope 15 jaar met 44-persent gedaal het. Die getalle daal ook in die semi-woestynstreek van die Karoo, waar die meeste van die land se bloukraanvoëls voorkom. ‘n Bewaringswetenskaplike van […]
# The ANC wants to remove Tshwane City Manager Johann Mettler. This follows a letter from Gauteng Cooperative Governance MEC Jacob Mamabolo last month, flagging the interview panel for Mettler’s appointment and his qualifications under the Municipal Finance Management Act. DA Tshwane caucus leader, Cilliers Brink, has pushed back, saying the panel that made the […]
# Coca-Cola Beverages South Africa has partnered with the City of Ekurhuleni to empower 113 informal traders through its Township Economy Revitalisation Programme. Traders received training in customer service, finance, and business operations. Coca-Cola invested 936-thousand-rand, providing qualifying traders with branded equipment and linking them to distributors for ongoing support. The company’s Michael Tsholo says […]
# The City of Cape Town says the Fire and Rescue Service responded to 162 motor vehicle accidents and 74 accidents involving pedestrians between June 27 and Sunday, 6 July. Law Enforcement Officers made 91 arrests and issued three-thousand-276 notices for various offences. Mayoral committee member for Safety and Security, JP Smith, says these statistics are […]
# Die Rhodes-universiteit het twee silwer- en een brons Ovation-toekennings ontvang op vanjaar se Nasionale Kunstefees in Makhanda. Die silwer is toegeken aan a die krities bekroonde A Childhood in Chalk, en s’il vous plait – ’n verleidelike kabaret deur musiekdosent Garreth Robertson en uitvoerende kunstenaar Mistress Mae Aisitahn-Yafais. Ndingekafi: Whispers of Redemption – uitgevoer […]
# Die Stad Tshwane het die gevorderde toerusting vir straling-opsporing van Amerika se Departement van Energie verwelkom. Die waarde beloop vyf-miljoen-rand. Dit sluit in persoonlike straling-opspoorders, ‘n VeriFinder-toestel vir die identifisering van straling en ‘n spesiale gevorderde radiologiese rekenaarstelsel vir die Suid-Afrikaanse Kern-energiekorporasie. Die metro sê die skenking is ‘n belangrike stap om die Nooddienste-afdeling […]
# Magalies Water gaan vandag tien ure lank watervoorsiening na die Babelegi-reservoir se verspreidingsgebied in Hammanskraal afsny. Dit sal van seweuur vanoggend tot vyfuur vanmiddag duur. Die Stad Tshwane se woordvoerder, Lindela Mashigo, sê die onderbreking is nodig om die bestaande klep by die reservoir uitmekaar te haal, weer te installeer en druktoetse te doen:
# Die koor van die Universiteit Stellenbosch het drie goue medaljes by die Interkulturele Europese Koorspele en Grand Prix van Nasies 2025 in Aarhus, Denemarke, gewen. Altesaam 132 kore van 33 lande het in verskeie kategorieë meegeding. Die Matie-koor goud gewen in die drie kategorieë waarin hulle meegeding het: volwasse kore, jazz, pop, show, en […]