# The Freedom Front Plus says it has secured a victory for residents with the City of Tshwane’s decision that all libraries in the metro should once again be open on Saturdays. Several residents, particularly from the Moot area, complained about libraries being closed on Saturdays. FF Plus’, Pieter Meijer, says they had sent out […]
# Die Wes-Kaapse premier, Alan Winde, en die LUR vir Infrastruktuur, Tertuis Simmers, het die R328, wat die Robinsonpas insluit, tussen Hartenbos en Oudtshoorn amptelik heropen. Die R328 vorm deel van die Departement van Infrastruktuur se kontrak van 118-miljoen-rand, wat noodsaaklike instandhouding aan vier paaie tussen Hartenbos en Oudtshoorn onderneem het. Simmers sê padgebruikers sal […]
# The City of Cape Town will host its latest property auction on the 29th of this month, offering a selection of residential, industrial and commercial sites across the metro. The 13 City-owned properties that will be auctioned consist of eleven improved properties and two vacant properties. The areas include Constantia, Philippi, Woodstock, Gardens, Maitland, […]
# Die Ekurhuleni Metropolisie doen ‘n beroep op Uber-taxi-operateurs om te voldoen aan die wette en regulasies vir openbare vervoer. Vroeër vandeesweek het die EMPD-taxitaakspan 33 Uber-taxi’s by OR Tambo Internasionale Lughawe in beslag geneem omdat hulle nie aan die vereistes van die Nasionale Padverkeerswet voldoen het nie. Polisiewoordvoerder, Katlego Mphahlele, sê die gebrek aan […]
# Western Cape premier Alan Winde and Infrastructure MEC Tertuis Simmers have officially reopened the R328, which includes the Robinson Pass, between Hartenbos and Oudtshoorn. The R328 forms part of the 118-million-rand Department of Infrastructure contract, which undertook essential maintenance on four roads between Hartenbos and Oudtshoorn. Simmers says road users will now be able […]
# Die Vereniging van Staatsamptenare sê hy is woedend en diep teleurgesteld deur die Gautengse regering se reaksie op die onlangse brand by die Tembisa-hospitaal. Die woordvoerder, Claude Naiker, sê die provinsiale regering gebruik afleidingstegnieke soos onbevestigde bewerings van brandstigting, eerder as om te erken hy kom nie die Wet op Beroepsgesondheid en -veiligheid na […]
# Die DA in KwaZulu-Natal eis ‘n deeglike verslag oor besmette water in Musgrave en Overport van die hoof van eThekwini Water en Sanitasie, Ednick Msweli. Die besmetting is veroorsaak deur ʼn pyp wat in April gebars en onverwerkte riool in die drinkwaterstelsel laat beland het. Remona Mckenzie van die DA sê ten spyte van vroeë […]
# The Ekurhuleni Metro Police is calling on Uber taxi operators to comply with the public transport laws and regulations. Earlier this week, the EMPD Taxi Task Team impounded 33 Uber taxis at OR Tambo International Airport for failing to meet the requirements of the National Road Traffic Act. Police spokesperson, Katlego Mphahlele, says the […]
# Die KwaZulu-Natalse Departement van Vervoer en Menslike Nedersettings het bevestig dat meer as twee-duisend diensverskaffers geraak word deur betalingsvertragings ter waarde van 1,5-miljard-rand. ‘n Woordvoerder, Ndabezinhle Sibiya, sê die agterstand is veroorsaak deur tegniese probleme met die nuwe V6 Standaard-rekeninge-stelsel, wat gebruik word vir die klassifisering, begroting, boekhouding en verslagdoening van staatsinkomste en -uitgawes. […]