# Die Wits-universiteit se Antivirale Geen-terapie-navorsingseenheid en die Sintetiese Organiese Chemie-eenheid het een van ses internasionale Vernuwingstoekennings onder die GIZ SAVax-program ontvang. Dis vir die ontwikkeling van ʼn bio-afbreekbare, Afrika-ontginde bestanddeel wat die toekoms van entstofproduksie kan verander. Hulle projek, Plaaslike grootskaalse produksie van ioniseerbare lipiede, het ʼn toelaag van sewe-miljoen-rand ontvang om verbindings te […]
# Kaapstad se burgemeester, Geordin Hill-Lewis, sê die suidoostelike uitbreiding van die MyCiTi-busdiens is die grootste belegging deur enige metro tot nou. Meer as ses-miljard-rand is in die huidige begroting-siklus van drie jaar aan die projek toegewys. Bouwerk het reeds begin langs die Imaam Haron-weg en die Stanhope-brug op die die hoofroete-uitbreiding van Khayelitsha en […]
# Die minister van Water en Sanitasie, Pemmy Majodina, en haar adjunk, David Mahlobo, doen vandag inspeksiebesoeke by die Rooiwal-watersuiweringsaanleg en die Klipdrift-aanleg in Hammanskraal. Tshwane se burgemeester, Nasiphi Moya, sal ook teenwoordig wees. Die departement se woordvoerder, Wisane Mavasa, sê die doel van die besoek is om die vordering met die opknapping van Rooiwal […]
# Die Tshwane Munisipaliteit het planne aangekondig om die Wonderboom-lughawe te laat herleef deur ‘n openbare-privaat vennootskap. Die burgemeesterskomiteelid vir Finansies, Eugene Modise, sê ondanks jare se finansiële verliese, sal die metro nie bande met die lughawe verbreek nie, en sê dit het potensiaal as ‘n vragvervoersentrum. Fondse is opsy gesit as deel van Tshwane […]
# Die Wes-Kaapse Hooggeregshof het dele van die Wet op Vlugtelinge ongrondwetlik verklaar en uitstel aan sommige asielsoekers gebied. Die uitspraak volg op ‘n twee jaar lange regsgeding deur die Scalabrini-sentrum, wat aangevoer het dat die deportasie van mense sonder om asielaansoeke te oorweeg, grondwetlike regte skend. Die hof het bevind die verbod op aansoeke […]
# The University of the Witwatersrand’s Antiviral Gene Therapy Research Unit and the Synthetic Organic Chemistry Unit have received one of six international innovation awards under the GIZ SAVax programme. The award is for pioneering a biodegradable, Africa-sourced ingredient that could transform the future of vaccine production. Their project, Local large-scale production of ionisable lipids, has […]
# Cape Town mayor Geordin Hill-Lewis says the MyCiTi south-east expansion is the biggest financial investment in public transport by any metro to date. Over six-billion-rand has been allocated in the current three-year budget cycle. Construction along Imam Haron Road and Stanhope Bridge on the major MyCiTi route expansion from Khayelitsha and Mitchells Plain has […]
# The Tshwane Municipality has announced plans to revive the Wonderboom Airport through a public-private partnership. Despite years of financial losses, Mayoral committee member for Finance, Eugene Modise, says the metro would not cut ties with the airport, citing its potential as a cargo hub. Part of Tshwane’s budget for the 2025/2026 financial year, funds […]
# Die Stad Tshwane sê hy het hierdie week met ʼn reeks openbaredeelname-vergaderings begin as deel van die metro se proses om insette te kry oor die konsepverordening oor Informele Handel en Township-ekonomie. Die metro vra inwoners en sakeondernemings se kommentaar oor die beste manier om informele handel moontlik te maak en te reguleer, en […]