# Leerders van die Paarl-skool vir neuraal-gestremdes het gehore betower op die 15de Shakespeare-skolefees in Kaapstad. Die groep het ‘n aangepaste weergawe van A Midsummer Night’s Dream opgevoer in die Distrik Ses-tuiskoms-sentrum. Die groep van 24, van wie die meeste in rolstoele is, het gehore verbyster en hulle is staande toegejuig. Die fees duur tot […]
# Die Universiteit van Pretoria het ‘n eredoktorsgraad aan een van Suid-Afrika se bekendste lewende kunstenaars, Diane Victor, toegeken. Sy het talle toekennings ontvang, en haar werke is in talle belangrike versamelings ingesluit, soos in die Javett-kunssentrum van die UP en die Victoria en Albert-museum in Londen. Een van haar onlangse uitstallings was Dwaasheid, Broosheid […]
# Learners with disabilities from Paarl School for the Neural Disabled captivated audiences at Cape Town’s 15th Shakespeare Schools Festival. The group showcased an adaptation of A Midsummer Night’s Dream at the District Six Homecoming Centre. The group of 24 learners, many in wheelchairs, stunned the audience and received a standing ovation. The festival, which runs […]
# Ter voorbereiding van die Stad Tshwane wat gasheer is vir die 2025 Urban20-burgemeestersberaad, het die burgemeester, Nasiphi Moya, inwoners gevra om deel te wees van die metro se boomplant-veldtog. Twintig bome is die afgelope naweek by die Bokamoso Sorgsentrum in Ga-Rankuwa geplant. Die burgemeesterswoordvoerder, Zintle Mahlati sê Suid-Afrika het drie jaar gelede onderneem om […]
# Die DA in die Wes-Kaap sê hy is verheug oor die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling se steun aan ‘n taakspan verantwoordelik vir die sorg van ouer mense. Daar sal op vyf sleutelpunte konsentreer word, naamlik bekostigbare sorg, die betrek van aandeelhouers, bewusmaking van die publiek, die versterking en ontwikkeling van menslike hulpbronne en die […]
# Die polisie in Limpopo het 12 gesteelde voertuie teruggevind in ‘n weeklange teensmokkel-operasie waarin oorgrens-sindikate geteiken is. Een verdagte is in hegtenis geneem tydens twee belangrike optredes in Musina en nog een in Polokwane. ‘n Polisiewoordvoerder, Hlulani Mashaba, sê die voertuie, wat in Gauteng gesteel is, is by Beitbrug, Mokopane en Witbank onderskep:
# Die DA in Johannesburg verwerp burgemeester Dada Morero se oproep dat middestad-geboue sonder vergoeding onteien word. Die party sê die bestaande verordeninge moet toegepas word sodat die metro meer as 28-duisend eiendomme kan onderhou. Die party sê die meeste hiervan is gekaap en onveilig. Belinda Kayser-Echeozonjoku van die DA sê die privaat sektor moet […]
# Studente van die Dr Rajendra Prasad Nasionale Regsuniversiteit in Prajagraj, Indië gaan aan ‘n 3- tot 4-weke lange akademiese uitruilprogram by die Universiteit van Pretoria deelneem. Die program bied seminare, slypskole, skynverhore en menseregteklinieke aan in ‘n poging om akademiese en kulturele ervaring te bevorder. Die visekanselier, professor Usha Tandon, het die universiteit se […]
# The University of Pretoria has conferred an honorary doctorate on one of South Africa’s greatest living artists, Diane Victor. She has received multiple awards, and her work is part of several important collections, including at the Javett Art Centre at UP and London’s Victoria and Albert Museum. One of her recent shows, was titled Folly, […]