# Die Tshwane-metro het bevestig dat township-planne vir Pretoriuspark-uitbreiding 40 goedgekeur is. Dit baan die weg vir die hervestiging van Cemetery View en Plastic View se inwoners. Die nuwe ontwikkeling sluit 863 behuisingseenhede in waarvan 300 deur die regering gesubsidieer word. Bouplanne word afgehandel en ʼn bouer sal in die nuwe boekjaar aangestel word. Die […]
# South Africa has expressed concern over the absence of the United States during the international agricultural scientists’ meeting underway in Polokwane, Limpopo. The four-day summit brings together experts from G20 countries to tackle global agricultural challenges, including climate change and limited funding for farmers in developing nations. Delegates aim to strengthen food security through […]
# Die speaker van die Nasionale Vergadering, Thoko Didiza, skenk vandag 100 pakkies sanitêre doekies, skoene en skryfbehoeftes aan meisies by die Manzomthombo Secondary School in Mfuleni, Kaapstad. Studies toon meer as ʼn derde Suid-Afrikaanse meisies gaan elke maand ʼn week lank nie skool nie weens ʼn gebrek aan menstruele en higiëneprodukte. Die veldtog is […]
# Tshwane metro has confirmed that township plans for Pretorius Park Ext 40 have been approved. This approval will pave the way for relocating Cemetery View and Plastic View residents. The new development will offer 863 housing units, including 300 government-subsidised homes. Construction drawings are being finalised, with a contractor set to be appointed in […]
# Rhodes Universiteit sê hulle het hul verbintenis tot ‘n inklusiewe en bemagtigende omgewing versterk met die verkryging van ‘n nuwe bus. Die voertuig, wat ontwerp is om studente met gestremdhede te vervoer, is ‘n poging om hindernisse vir volle deelname aan die kampuslewe te verwyder. Dit is die uitvloeisel van ‘n gesamentlike poging tussen […]
# Die Stad Ekurhuleni se nooddienste moedig inwoners aan om verwarmers tydens die winter versigtig te gebruik. Sondagaand is ses lede van dieselfde gesin dood toe die plakkershut waarin hulle geslaap het, in die Marikana informele nedersetting in KwaThema afgebrand het. ‘n Woordvoerder van die rampnooddienste, Maswati Mdluli, sê ‘n dag later is een persoon […]
# Drie mense is vanoggend dood en 12 beseer in ʼn busongeluk op die R102 naby die Maidstone-suikermeule by Tongaat in KwaZulu-Natal. Volgens owerhede het die volgelaaide bus van die Tongaatrivier-brug afgestort en twee mans en ʼn vrou is dood. Die provinsiale Vervoerdepartement se woordvoerder, Ndabezinhle Sibiya, sê die betrokke owerhede sal die noodlottige ongeluk […]
# Rhodes University says it has strengthened its commitment to creating an inclusive and enabling environment with the acquisition of a new bus. Designed to support students with disabilities, the vehicle marks an achievement in efforts to remove barriers to full participation in campus life. This is the culmination of a joint effort between the Division […]
# National Assembly Speaker, Thoko Didiza, has donated 100 packs of sanitary towels, shoes and stationery to Manzomthombo Secondary School in Mfuleni, Cape Town, today. Studies show that over a third of girls in South Africa miss a week of school every month due to a lack of access to menstrual products and hygiene facilities. […]