# Tadjikistan het tronkstraf van tien jaar ingestel vir die onwettige gebruik van elektrisiteit. Dit volg nadat ‘n dekade-lange energiekrisis, veroorsaak deur watertekorte in die arm Sentraal-Asiatiese land, vererger het. Die kragverbruik in Tadjikistan word vir ongeveer ses maande per jaar beperk, aangesien sy verouderde energie-infrastruktuur sukkel om tred te hou met die stygende aanvraag. […]
# Stock markets and oil prices collapsed further today as US president Donald Trump stood firm over his tariffs despite recession fears. Trading floors across Asia and Europe were overcome by waves of further selling after last week’s sharp losses. Hong Kong’s drop of 13.2-percent today was its worst in nearly three decades. Taipei stocks […]
# US buyers have begun halting orders from Bangladesh, the world’s second-biggest garment manufacturer. This follows punishing US tariffs that pushed the government in Dhaka to plead for a three-month pause to the levies. Textile and garment production accounts for about 80-percent of exports in Bangladesh and the industry has been rebuilding after it was […]
# Tajikistan has introduced 10-year prison sentences for the illegal use of electricity, as a decades-long energy crisis caused by water shortages worsens in the poor Central Asian country. Electricity consumption in Tajikistan is limited for about six months per year, as its outdated energy infrastructure struggles to keep up with rising demand. Under the […]
# Meer as 300 jong afgevaardigdes na die Afrika-kinderberaad het gevra om ingesluit te word by beleidsbesluite wat Afrika se kinders raak. Die beraad in Johannesburg sluit vandag af. Dit het uitdagings bespreek wat die welstand van kinders in die gedrang bring. Die beraad se voorsitter, Tara Hendricks, beklemtoon bykomende voorspraak en opvoeding in kunsmatige […]
# Die minister van Maatskaplike Ontwikkeling, Sisisi Tolashe sê die uitdagings wat kinders in Afrika in die gesig staar, is oorweldigend. Meer as een-duisend-300 kinders vanuit Afrika neem deel aan die tweejaarlikse Afrika Kinderberaad in Johannesburg wat vandag eindig. Tolashe sê miljoene kinders het nie toegang tot gehalte-skoolonderrig nie, word gedwing om kinderarbeid te doen, […]
# Die Verenigde State het visums vir alle Suid-Sudanese paspoorthouers herroep, en verwys na die land se weiering om gedeporteerde burgers terug te aanvaar. Die besluit kom te midde van vrese vir hernude burgeroorlog in Suid-Sudan en volg op die VSA se bevel aan nie-noodsaaklike personeel om die land te verlaat. Volgens die BBC, het […]
# Over 300 African children delegates in the Africa Children’s Summit have called for their inclusion in policy formations that affect African children. This comes as the summit concludes today in Johannesburg. The summit addressed challenges compromising children’s well-being. The summit chairperson, Tara Hendricks, emphasised increased advocacy and artificial intelligence education:
# Social Development minister Sisisi Tolashe says the challenges facing children in Africa are overwhelming. Over one-thousand-300 children across Africa are attending the Bi-Annual Africa Children’s Summit in Johannesburg which is ending today. Tolashe says millions of children lack access to quality education, are forced into child labour, live in conflict zones, or face early […]