# ‘n Sekerheidsoudit is ‘n dekade gelede by die Louvre-museum in Frankryk begin, maar die opgraderings sal eers in 2032 voltooi wees. Die staatsouditeur sê in ‘n verslag, wat voor die waaghalsige rooftog verlede maand saamgestel is, slegs 39-persent van die museum se lokale het teen 2024 kameras gehad. Die rooftog waartydens vier rowers helder […]
# France’s Louvre Museum began a security audit a decade ago but the recommended upgrades will not be completed until 2032. The state auditor said in a report compiled before a spectacular heist last month, only 39-percent of the museum’s rooms had cameras as of 2024. The daylight robbery, in which four robbers made off […]
# Die Kommissie vir Internasionale Handelsadministrasie het bevind dat ontduiking van teenstortingsbelasting op voertuig-voorruite plaasvind, wat ‘n wesenlike impak op die Suider-Afrikaanse Doeane-unie het. Die administrasie sê invoere uit China en Maleisië word verkeerd geklassifiseer om heffings te ontduik. Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens het nou voorlopige heffings ingestel om tariefvermyding te beperk. Die kommissie het die […]
# Die adjunkminister van Gesondheid, Joe Phaahla, spoor G20-leiers aan om strukturele uitdagings aan te pak wat openbare finansiering en sterk primêre gesondheidsorgstelsels beperk. Phaahla het tydens die G20-vergadering van gesondheidsministers in Polokwane, Limpopo, beklemtoon dat gesondheidsbelegging wêreldwye bestendigheid en ekonomiese voorspoed onderskraag. Afgevaardigdes bespreek universele gesondheidsdekking, tuberkulose, MIV/Vigs en malaria, insluitend die Globale Fonds […]
# Nagenoeg 37-duisend Amerikaanse soldate in Duitsland sal moontlik nié hul November-soldy ontvang nie en het inligting oor die voedselbank ontvang. Dit kom te midde van die Amerikaanse regering se stilstand van 37 dae wat die langste ooit is. Die weermag het ook riglyne op sy webwerf geplaas vir soldate in Duitsland om nood-maatskaplike voordele […]
# Deputy Health Minister Joe Phaahla has urged G20 leaders to tackle structural challenges limiting public financing and strong primary healthcare systems. Speaking at the G20 Health Ministerial in Polokwane, Limpopo, Phaahla stressed that health investment underpins global stability and economic prosperity. Delegates are discussing Universal Health Coverage, TB, HIV, and malaria, including the Global […]
# Around 37-thousand US soldiers stationed in Germany may not receive their November pay and have been given food bank advice. This comes amidst the US government shutdown that has now entered a record 37th day. The US Army also published guidance on its website directing soldiers in Germany to emergency social benefits, loans, and […]
# The International Trade Administration Commission has found that circumvention of antidumping duties on vehicle windscreens is taking place, causing material injury to the Southern African Customs Union industry. Itac says imports from China and Malaysia are being misclassified to evade duties. As a result, the South African Revenue Services has imposed provisional duties to […]
# Waarnemers van die Afrika-Unie sê Tanzanië se algemene verkiesing het nie aan demokratiese standaarde voldoen nie. President Samia Suluhu Hassan se wegholoorwinning op 29 Oktober het tot noodlottige betogings gelei. Die opposisie het die regering van bedrog beskuldig en daar was opstande omdat haar hoof-teenstanders nie aan die verkiesing kon deelneem nie. Die AU-sending […]