# Die Activists and Citizens Forum sê president Cyril Ramaphosa moet oorweeg om die gewese minister van Toerisme, Lindiwe Sisulu, as Suid-Afrika se ambassadeur na Amerika te stuur. Dit volg nadat Ebrahim Rasool, wat in Desember as die land se ambassadeur in Washington aangestel is, verlede week uit Amerika verban en as ongewensde persoon verklaar […]
# Disney’s latest live-action remake, Snow White, starring Rachel Zegler as the original Disney princess and Gal Gadot as the Evil Queen topped the North American box office on its debut weekend. Steven Soderbergh’s sleek thriller Black Bag is up to second place, while Disney’s Marvel sequel Captain America: Brave New World landed in third […]
# Vyf mense is gisteraand dood in ʼn Israelse lugaanval op ʼn hospitaal in die suide van Gaza wat ʼn senior Hamas-leier, Ismail Barhoum, insluit. Hy was in die hospitaal nadat hy in ʼn vorige aanval gewond is. Israel se weermag sê hy het ná ʼn uitgebreide intelligensie-proses ʼn belangrike Hamas-lid uitgeskakel wat van binne […]
# The United Nations Agency for Palestine Refugees, UNRWA, says the tight Israeli blockade of humanitarian supplies is pushing Gaza closer to an acute hunger crisis. More than 50-thousand Palestinians have been killed during Israel’s military campaign in Gaza since October 7, 2023. Israel resumed its military campaign in Gaza last week, ending a ceasefire […]
# The Activists and Citizens Forum is urging president Cyril Ramaphosa to consider appointing former Tourism minster, Lindiwe Sisulu, as South Africa’s ambassador to the US. This comes after Ebrahim Rasool, who became the country’s ambassador to Washington in December, was expelled from the US last week and declared persona non grata over his criticism of […]
# Die Kanadese eerste minister, Mark Carney, het ʼn algemene verkiesing afgekondig wat op 28 April plaasvind. Hy het die rol as Liberale Party-leier en eerste minister oorgeneem nadat sy voorganger, Justin Trudeau, in Januarie bedank het te midde van sy ongewildheid in peilings en interne probleme in sy kabinet. Carney se hoofteenstander in die […]
# An Israeli airstrike hit a hospital in southern Gaza, killing five people including senior Hamas leader, Ismail Barhoum, on Sunday evening. He was being treated at the hospital for wounds sustained in a previous attack. Israel’s military says it had struck a key Hamas member operating inside the hospital compound, following an extensive intelligence-gathering […]
# Die voormalige Suid-Afrikaanse ambassadeur in die Verenigde State, Ebrahim Rasool, sê hy is nie spyt dat hy tot persona non grata verklaar en uit Washington geskop is nie. Hy en sy vrou Rosieda het gisteroggend by die Kaapstadse Internasionale Lughawe aangekom. Hy is uit die VSA geskors oor sy opmerkings oor president Donald Trump […]
# Pous Franciskus is terug in die Vatikaan nadat hy gister uit die Gemelli-hospitaal in Rome ontslaan is. Die 88-jarige pous is op 14 Februarie in die hospitaal opgeneem en gediagnoseer met ‘n lugweginfeksie en dubbele longontsteking. Hy het sy eerste openbare verskyning gemaak kort voordat hy ontslaan is en ‘n skare mense buite die […]