# Friedrich Merz het met sy tweede poging ’n parlementêre stemming gewen om Duitsekanselier te word. In ’n sitting wat haastig gister gereël is, het 325 parlementslede vir sy aanstelling gestem, meer as die 316 wat nodig was. Merz, wat in Februarie ’n verkiesing gewen het en verlede maand ’n regerende koalisie aangekondig het, het […]
# Germany’s Friedrich Merz has won a parliamentary vote to become chancellor at the second attempt. In a hastily organised session yesterdat afternoon, 325 lawmakers voted to approve his ascension, more than the 316 he required. Merz, who won an election in February and unveiled a ruling coalition last month, had fallen six votes short […]
# Kardinale het in die Vatikaanstad bymekaargekom en hulself afgesonder ter voorbereiding vir die verkiesing van ’n nuwe pous ná Franciskus se dood op 21 April. Die kardinaalsvergadering wat vandag in die Sistynse Kapel begin, behels 133 kardinale onder die ouderdom van 80. Kardinaal William Seng Chye Goh van Singapoer sê hulle sal afgesonder bly […]
# Cardinals have gathered in the Vatican City, entering seclusion as they prepare to elect a new pope following Francis’s death on 21 April. The conclave, commencing in the Sistine Chapel today, involves 133 cardinal electors under the age of 80. Singapore cardinal William Seng Chye Goh says they will remain isolated, adhering to strict […]
# Die Russiese president, Vladimir Putin en China se president, Xi Jinping, sal môre in Moskou die oorlog in Oekraïne en VSA-Rusland-betrekkinge bespreek. Moskou en Beijing het hul bande verdiep te midde van Rusland se militêre aanval op Oekraïne, wat in Februarie 2022 van stapel gestuur is. Rusland sal die rooi tapyt vir Xi uitrol […]
# Russia’s Vladimir Putin and China’s Xi Jinping will discuss the Ukraine conflict and US-Russia relations in talks between the two presidents in Moscow tomorrow. Moscow and Beijing have deepened ties amid Russia’s military offensive on Ukraine, launched in February 2022. Russia is rolling out the red carpet for Xi with a state visit, set […]
# Die DA verwelkom die mylpaaluitspraak van die Konstitusionele Hof wat die regte van Suid-Afrikaners met dubbele burgerskap beskerm. Die hof het ’n artikel van die Wet op Burgerskap ongrondwetlik verklaar. Hierdie artikel het voorheen burgers van hul status gestroop indien hulle ’n tweede nasionaliteit verkry sonder vooraf-toestemming. Adrian Roos van die DA sê die […]
# Die minister van Finansies in Israel, Bezalel Smotrich, sê ‘n oorwinning vir sy land in die oorlog teen die militante groep, Hamas sal die “algehele vernietiging” van die Gazastrook beteken. Smotrich, wat in ‘n nedersetting op die Wesoewer woon, het ook sy hoop uitgespreek dat die gebied formeel oorgeneem sal word tydens die huidige […]
# The DA welcomes a landmark Constitutional Court ruling that protects the rights of South Africans with dual citizenship. The court declared a section of the Citizenship Act unconstitutional. This section had previously stripped citizens of their status if they acquired a second nationality without prior permission. The DA’s Adrian Roos says the ruling restores […]