# Die Britse bergklimmer Kenton Cool het vir die 19de keer die kruin van Mount Everest bereik. Hy het daarmee sy eie rekord deur ’n nie-sjerpa verbeter. Die 51-jarige, wat vergesel is deur die Nepalese sjerpa Dorji Gyaljen, het Sondag die agt-duisend-849-meter hoë kruin bereik. Cool het Everest die eerste keer in 2004 uitgeklim en […]
# Sokker: Die voormalige Engeland-kaptein Gary Lineker sal aan die einde van die seisoen die BBC verlaat. Die aankondiging volg slegs ’n paar dae nadat hy ’n plasing op sosiale media gedeel het wat antisemitiese beelde bevat. Lineker sou oorspronklik die uitsendings van die 2026 Wêreldbeker en volgende seisoen se FA-beker aanbied. Verlede week het […]
# French police have recovered by chance the long-lost bust of American singer Jim Morrison that once adorned the grave of the iconic frontman of The Doors, 37 years after it was stolen from a Paris cemetery. The sculpture, missing since 1988, was found during a search tied to a fraud case led by the […]
# Soccer: Former England captain Gary Lineker will leave the BBC at the end of the season. The announcement came days after he shared a social media post that contained antisemitic imagery. The corporation’s highest-paid presenter had been due to front coverage of the 2026 World Cup and next season’s FA Cup. Last week Lineker […]
# Die FBI het die man wat beskuldig word van ‘n motorontploffing voor ‘n vrugbaarheidskliniek in Palm Springs, Kalifornië, geïdentifiseer as die 25-jarige Guy Edward Bartkus. Hy het vermoedelik in die ontploffing gesterf, en volgens CBS News het hy dokumente agtergelaat wat aandui hy keur dit nie goed dat mense teen hul wil in die […]
# The FBI has identified a man accused of setting off a car blast outside a fertility clinic in Palm Springs, California, as 25-year-old Guy Edward Bartkus. He is thought to have died in the blast, and according to CBS News left behind writings suggesting he disapproved of people being brought into the world against […]
# Die GOOD-party sê president Cyril Ramaphosa se besoek aan Washington hierdie week is ’n gulde geleentheid om bande met Amerika te herstel en vals bewerings oor Suid-Afrika reg te stel. Ramaphosa sal president Donald Trump na verwagting Woensdag ontmoet, met grondhervorming, handel en buitelandse beleid hoog op die agenda. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, […]
# British mountaineer Kenton Cool has scaled Mount Everest for the 19th time, breaking his own record for the most climbs up the world’s tallest mountain for a non-sherpa. The 51-year-old, who was accompanied by Nepali sherpa Dorji Gyaljen, reached the 8-thousand-849-metre-high summit on Sunday. Cool first climbed Everest in 2004 and has summited it […]
# Die Suid-Afrikaanse nuweling Rayno Nel het geskiedenis gemaak in Sacramento deur vanjaar se titel as die Wêreld se Sterkste Man te verower. Hy het daarmee die eerste Afrikaner en die eerste nuweling-wenner sedert 1997 geword. Die voormalige rugbyspeler het vroeg in die kompetisie ’n voorsprong opgebou en dit behou deur die uitmergelende Flintstone-gewigstange en […]