# Vandag se staking deur Franse lugverkeerpersoneel het die kansellasie van honderde vlugte tot gevolg gehad, wat derduisende passasiers gestrand het aan die begin van die somerseisoen. Frankryk se burgerlike lugvaartowerheid sê lugrederye moet hulle skedules hersien, insluitend vir een van Europa se besigste reisbestemmings, die Charles de Gaulle-lughawe in Parys. Die nuusagentskap AFP berig dat […]
# Frankryk het aangekondig hy beboet die e-handelsreus Shein teen ‘n rekordbedrag van 827-miljoen-rand en sê Shein het klante mislei oor sy pryse en sy impak op die omgewing. Die Franse mededingings- en bedrogkantoor het gesê die ondersoek het bevind Shein gebruik “misleidende kommersiële praktyke teenoor verbruikers rakende prysverlagings”. Die kleinhandelaar, wat in China gestig […]
# Die minister van Indiensneming en Arbeid, Nomakhosazana Meth, waarsku dat onsekerheid oor Suid-Afrika se voortgesette toegang tot die Wet op Groei en Geleenthede in Afrika duisende werksgeleenthede bedreig. Sy het in haar begrotingstoespraak in die Parlement gesê die verlies van voorkeurhandelstoegang tot die Amerikaanse mark sal sleutelbedrywe soos motorvervaardiging, staal, tekstiele en landbou ernstig […]
# Elektriese voertuigverkope in Duitsland het in die eerste helfte van die jaar herstel ná ‘n moeilike 2024, selfs met die verlangsaming van die breër motormark. Die verkope van battery-aangedrewe motors het verlede jaar gedaal toe regeringsubsidies onttrek is en die ekonomie in Duitsland water getrap het. Verkope van volledig-elektriese motors het egter met ongeveer […]
# Gholf: Suid-Afrika is glo by LIV Gholf se toernooi-kalender vir 2026 ingesluit. Sports Business Journal berig dat LIV Gholf van plan is om die toernooi na Suid-Afrika te bring as die vyfde bestemming in die reeks wat in Riaad in Saoedi-Arabië in Februarie begin, gevolg deur die gewilde toernooi in Adelaide, Australië, die volgende […]
# Strike action by French air traffic controllers today has led to the cancellation of hundreds of flights, leaving tens of thousands of passengers in the lurch at the start of the summer season. France’s civil aviation authority said airlines needed to revise their schedules, including at Paris’ Charles de Gaulle airport — one of […]
# Employment and Labour minister Nomakhosazana Meth has warned that uncertainty over South Africa’s continued access to the African Growth and Opportunity Act could threaten thousands of jobs. Delivering her budget speech in Parliament, Meth said losing preferential trade access to the US market would severely impact key sectors such as automotive manufacturing, steel, textiles, […]
# France announced a record 827-million-rand fine against e-commerce giant Shein, saying it misled customers on price deals and on its environmental impact. The French competition and anti-fraud office said the investigation found Shein used “deceptive commercial practices towards consumers regarding price reductions”. It added that the China-founded retailer had accepted the fine. Shein said […]
# Die suidelike Indiese staat Kerala het ‘n unieke ambassadeur gevind om sy kokospalm-omringde strande, waterpoele en lewendige kultuur aan toeriste te bevorder – ‘n Britse F-35-vegvliegtuig wat sedert middel Junie daar gestrand is. Die vlieënier van die Koninklike Lugmag moes ‘n noodlanding op die lughawe uitvoer. Die vliegtuig is sedertdien gehok, ondanks pogings om […]