# Hundreds of rescuers have been deployed to search for survivors in central Texas, after flash floods killed 50 people, including 15 children. As the search goes into a second night, county officials said 27 children remained missing from a Christian youth camp for girls located along the river. Many of the missing girls are […]
# Australia’s prime minister, Anthony Albanese, has promised strong action following an apparent arson attack on a synagogue in Melbourne. Police are looking for a man who poured liquid on the synagogue’s front door before setting it on fire on Friday night. Some 20 people having dinner inside were evacuated without any injuries. Police are […]
# Die ministerie van Verdediging en Militêre Veterane het met kommer kennis geneem van ‘n “misleidende” sosialemediaplasing deur die DA, wat minister Angie Motshekga se naam beswadder. ‘n Woordvoerder van die ministerie, Onicca Kwakwa, sê dit verwys na toelaes wat verskuldig is aan lede van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag wat as deel van die SAOG-sending […]
# The Ministry of Defence and Military Veterans has noted with concern what it calls a misleading social media post by the DA, dragging Minister Angie Motshekga’s name into disrepute. Ministry Spokesperson Onicca Kwakwa says this refers to allowances due to members of the South African National Defence Force deployed under the SADC Mission in […]
# Oasis het vir die eerste keer in byna 16 jaar weer opgetree, met die broers Liam en Noel Gallagher se konsert by Cardiff se Principality-stadion. Die paar het in 2009 uitmekaar gegaan, en vir baie jare het ‘n hereniging onwaarskynlik gelyk. Toe dit verlede somer aangekondig is, is die optrede oorskadu deur ‘n storm […]
# Ná weke van mooipraatjies het president Donald Trump die Republikeine oortuig om sy binnelandse mega-wetsontwerp te steun. Hy het die wetgewing gister onderteken sê dit is “die grootste wetsontwerp van sy soort in die geskiedenis”. Dit volg ten spyte van kommer oor Medicaid-besnoeiings, ‘n uitbreiding van tekorte en politieke slaggate. Trump het tydens die […]
# Oasis have reunited on stage for the first time in almost 16 years, with brothers Liam and Noel Gallagher taking to the stage at Cardiff’s Principality Stadium. The pair split in 2009, and for many years, a reunion seemed unlikely. When the reunion was announced last summer, it quickly became overshadowed by the controversy […]
# After weeks of sweet-talking Republicans into backing his domestic mega-bill US president Donald Trump on Friday signed into law the legislation which he calls “the biggest bill of its type in history”. It happened despite concerns about Medicaid cuts, deficit expansion and political pitfalls. Trump turned the traditional July 4 picnic into a celebration […]
# Ten minste 24 mense is dood in kitsvloede in die Amerikaanse staat Texas. Owerhede het bevestig dat nog 25 mense, waaronder 20 kinders, steeds vermis word. Meer as 700 het die somerkamp bygewoon. Owerhede sê die meeste van die kampgangers is veilig, maar hulle kon nie onmiddellik ontruim word nie omdat hoë watervlakke plaaslike […]