# In 2024, tropical forests were lost at a record rate, mainly due to fires, which overtook farming as the top threat. The Amazon, hit by severe drought, saw major losses, releasing 3.1 billion tonnes of carbon dioxide. While countries like Brazil struggle, others, such as Indonesia, have shown progress with strict no-burning laws. Experts […]
# Die Britse regering vra ʼn ondersoek nadat die Israelse weermag waarskuwingskote afgevuur toe diplomate Jenin in die Wesoewer besoek het. Die afvaardiging het bestaan uit ambassadeurs en diplomate van 31 lande, insluitend Italië, Kanada, Egipte, Jordanië, Brittanje, China en Rusland. Die IDF sê hulle het waarskuwingskote gevuur nadat die diplomate tydens ʼn besoek afgewyk […]
# United Nations secretary general, António Guterres, has warned that biodiversity loss is a global crisis no nation can ignore. Today is International Day for Biological Diversity under the theme, Harmony with nature and sustainable development. One million species are at risk of extinction, while 75-percent of land ecosystems and two-thirds of marine environments have […]
# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag het die onduidelikheid uitgeklaar oor die toelaestruktuur vir troepe wat op buitelandse sendings ontplooi is. Dit volg op berigte dat die weermagsoldate wat as deel van die sending van Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap in die Demokratiese Republiek die Kongo ontplooi is, na bewering slegs 34-duisend rand per maand ontvang het. Dít ten […]
# Die EFF sê hy is trots dat sy wetgewende en politieke agenda onder leier Julius Malema volgens hom imperialisme in Washington geraak het. President Donald Trump het sy ampsgenoot, Cyril Ramaphosa tydens die vergadering in die Withuis onkant betrap met ʼn video waarin Malema sing dat wit mense vermoor moet word. EFF-woordvoerder Sinawo Tambo […]
# The UK government is calling for an investigation after the Israeli Defence Force fired warning shots at diplomats visiting the flashpoint West Bank city of Jenin. The delegation comprised ambassadors and diplomats representing 31 countries, including Italy, Canada, Egypt, Jordan, the UK, China and Russia. The IDF said troops fired warning shots after the diplomats […]
# The South African National Defence Force has provided clarity regarding the foreign allowance structure for troops deployed in external missions. This follows revelations that the SANDF soldiers deployed to the Democratic Republic of Congo under the Southern African Development Community Mission reportedly received only 34-thousand-rand per month, despite SADC allocating 108-thousand-rand per soldier. SANDF’s […]
# President Cyril Ramaphosa sê sy ontmoeting met sy Amerikaanse ampsgenoot, Donald Trump en sy administrasie was ʼn groot sukses. Hy het gister die media toegespreek oor sy ontmoeting met Trump by die Withuis. Ramaphosa sê hulle kon die verhouding tussen Pretoria en Washington herstel wat volgens hom deur verskeie berigte, soos oor die wit […]
# President Cyril Ramaphosa sê die moontlikheid dat Elon Musk se Starlink na Suid-Afrika kom, is nie tydens die ontmoeting met president Donald Trump bespreek nie. Die regering beplan om wette oor plaaslike swart eienaarskap te omseil sodat die Starlink-internetdiens in die land gebruik kan word. Ramaphosa het aan die media gesê hulle moet ʼn […]