# The minister in The Presidency Khumbudzo Ntshavheni has confirmed South Africa’s participation in the 80th session of the United Nations General Assembly in New York next week. Ntshavheni says president Cyril Ramaphosa will lead the delegation, focusing on multilateralism, human rights, sustainable development, and peaceful conflict resolution. She also highlighted South Africa’s advanced agenda […]
# ‘n Mylpaal-studie in Nature Climate Change het bevestig antropogeniese klimaatsverandering veroorsaak wydverspreide siekte, gestremdheid, en die dood, regoor die wêreld. Navorsers het bevind dat stygende temperature, uiterste weersomstandighede, en besoedeling verantwoordelik is vir honderdduisende sterftes. Dit sluit in hitte-verwante sterftes, neonatale sterftes, en siektes veroorsaak deur veldbrande, met ekonomiese verliese wat jaarliks mijarde beloop […]
# Qatar has met with the president of the International Criminal Court as it seeks legal action against Israel over its unprecedented strike on its territory last week. The emirate’s chief negotiator, Mohammed al-Khulaifi, met in The Hague with the president of the ICC, Judge Tomoko Akane, as it pursues every available legal and diplomatic […]
# Die Solidariteit Beweging het ‘n uitgebreide gemeenskapsbesoek aan die VSA van stapel gestuur. Die voorsitter, Flip Buys, sê die regering en die ANC het bande met Washington beskadig en kan nie vertrou word om alleen die verhoudings te herstel nie. Die afvaardiging sal federale en staatsrolspelers ontmoet om voorspraak vir die ekonomie en werkers […]
# A landmark study in Nature Climate Change has confirmed that anthropogenic climate change is driving widespread illness, disability, and death globally. Researchers found rising temperatures, extreme weather, and pollution are responsible for hundreds of thousands of deaths. These include heat-related fatalities, neonatal deaths, and wildfire-linked illnesses as economic losses run into billions annually impacting […]
# Die Sweedse tennislegende Björn Borg het onderneem om sy gesondheidsuitdaging soos ‘n Wimbledon-eindstryd te benader. Hy het vyf Wimbledon- en ses Franse Ope-titels gewen voor hy in 1983 op 27 onverwags uitgetree het. Borg onthul in sy outobiografie, Heartbeats, dat hy teen uiters aggressiewe prostaatkanker veg. Hoewel dit in remissie is na ‘n operasie, […]
# Franse betogers veroorsaak vandag landwye ontwrigting oor president Emmanuel Macron se begrotingsbeleide. Massa-optogte word verwag, asook vervoerchaos en botsings tussen die polisie en betogers. Eerste minister Sebastien Lecornu het verlede week oorgeneem as Macron se sewende regeringshoof en verandering beloof teen die agtergrond van ‘n voortslepende politieke krisis. Vakbonde en linksgesindes is woedend oor […]
# The Solidarity Movement has begun an extensive community diplomacy visit to the US. Chairperson Flip Buys says government and the ANC have damaged ties with Washington and can’t be trusted to repair relations alone. The delegation will meet federal and state role players, advocating for the economy and workers. He argues poor diplomacy is […]
# Die Amerikaanse president, Donald Trump sê hy sal “Antifa”, ‘n verkorting van “anti-fascisties”, gebruik om ultra-linkse groepe tot ‘n groot terroriste-organisasie te verklaar. Hy het Antifa nou al lank die skuld gegee vir verskeie wandade, van geweld teen die polisie tot bewerings dat dit onluste by die Amerikaanse parlementsgebou in Januarie 2021 aangevuur het […]