# Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, sê AfriForum en Solidariteit se beplande VSA-afvaardiging is misleidend. Die groepe sê hulle beoog om belanghebbendes te ontmoet om vir Suid-Afrika te pleit. Vroeër vanjaar het AfriForum na die VSA gereis en bewerings gemaak oor Afrikaner-volksmoord en grondonteiening sonder vergoeding. Lamola het in ‘n onderhoud […]
# International Relations and Cooperation minister, Ronald Lamola, says AfriForum and Solidarity’s planned US delegation is a total distraction. The groups say it aim to meet stakeholders to advocate for South Africa. Earlier this year, AfriForum travelled to the US claiming Afrikaners face genocide and losing land through expropriation without compensation. Speaking to SABC News […]
# President Donald Trump en ander prominente Amerikaanse politieke figure is te midde van verhoogde sekuriteit op pad na Arizona om te praat by ‘n gedenkdiens vir die 31-jarige konserwatiewe aktivis Charlie Kirk, wat twee weke gelede tydens ‘n buiteluggeleentheid by ‘n universiteit in Utah vermoor is. Openbare sluipmoorde in die VSA word gewoonlik begroet […]
# Die Britse eerste minister, sir Keir Starmer, sal na verwagting later vandag in ‘n verklaring Brittanje se erkenning van ‘n Palestynse staat aankondig. Starmer het in Julie gesê dat die land sy standpunt in September sal verander tensy Israel aan voorwaardes voldoen, insluitend die instemming tot ‘n skietstilstand in Gaza en die verbintenis tot […]
# President Donald Trump and other prominent American political figures are heading to Arizona amidst heightened security, to speak at a memorial for Charlie Kirk, the 31-year-old conservative activist who was killed two weeks ago at an outdoor event at a Utah university. Public shootings in the US are normally met with calls from political […]
# British prime minister Sir Keir Starmer is expected to announce the UK’s recognition of a Palestinian state in a statement later today. The prime minister said in July that the UK would shift its position in September unless Israel met conditions, including agreeing to a ceasefire in Gaza and committing to a long-term sustainable […]
# Amerikaanse senator Ted Cruz het weggebreek van mede-Amerikaanse konserwatiewes en die skorsing van die geselsprogram-aanbieder Jimmy Kimmel veroordeel as “mafioso”-gedrag. ABC wat deur Disney besit word is wyd gekritiseer nadat hy Jimmy Kimmel verwyder het na kommentaar oor die beweerde gewapende man wat aangekla word van die moord op die regsgesinde aktivis Charlie Kirk. […]
# Heathrow is een van verskeie Europese lughawens wat deur ‘n kuberaanval getref is wat die elektroniese inboek- en bagasiestelsel beïnvloed. Die lughawe berig dat verskeie vlugte gister vertraag is weens ‘n “tegniese probleem” met sagteware wat deur verskeie lugdienste gebruik word. Brussel-lughawe sê ‘n kuberaanval Vrydagaand het beteken dat passasiers per hand ingeboek en […]
# Heathrow is among several European airports hit by a cyber-attack affecting the electronic check-in and baggage system. The airport reported that several flights were delayed on Saturday due to a “technical issue” affecting software provided to several airlines. Brussels Airport said a cyber-attack on Friday night meant passengers were being checked in and boarded […]