# An investigation has been opened after the discovery of the bodies of five skiers in the mountains near Switzerland’s luxury Zermatt resort. According to police, a rescue helicopter was sent to survey an area around the Rimpfischhorn after climbers alerted authorities to abandoned skis near the summit. A search led to the discovery of […]
# Die antieke Belgiese stad Brugge vra toeriste om op te hou om keistene uit sy geskiedkundige strate te steel. Die strate word deur UNESCO as Middeleeuse strate beskou. Die plaaslike politikus Franky Demon sê na raming verdwyn 50 tot 70 stene elke maand en dit kos gelykstaande aan vier-duisend-rand per vierkante meter om hulle […]
# Belgium’s ancient city of Bruges is asking tourists to stop stealing cobblestones from its historic streets. The streets of Bruges are UNESCO-recognized medieval streets. Local politician Franky Demon says an estimated 50 to 70 cobblestones disappear every month and it costs the equivalent of around four-thousand-rand per square meter to replace them and fix […]
# In sy jongste dreigement oor handel met Europa het president Donald Trump planne aangekondig om vanaf 1 Junie, ‘n 50-persent heffing in te stel op goedere wat uit die Europese Unie ingevoer word. Hy regverdig die nuwe maatreël deur te wys op die beduidende handelstekort tussen die VSA en die EU, wat hy as […]
# Die voormalige president Thabo Mbeki sê Afrika moet belê in die ontwikkeling van vaardighede wat die ekonomiese groei van Afrika sal bevorder. Hy het gister die 15de jaarlikse Thabo Mbeki-lesing in Dar es Salaam in Tanzanië aangebied, onder die tema, Stand van die Vasteland – herlewing van die Afrika-renaissance. Mbeki sê Afrika moet die […]
# In his latest threat to trade with Europe, president Donald Trump of the United States has announced plans to impose a 50-percent tariff on goods imported from the European Union from 1 June. He justified this measure by pointing to the significant trade deficit between the US and the EU, which he described as […]
# Former president Thabo Mbeki says Africa must invest in producing skills that will help to grow the economy across the continent. He was addressing the 15th annual Thabo Mbeki lecture in Dar es Salaam in Tanzania yesterday under the theme, State of the Continent – Reigniting African Renaissance. Mbeki says Africa need to develop […]
# Die Activists and Citizens Forum sê president Cyril Ramaphosa moet eerlik wees met die burgers van die land en sê wat sy werklike doel was met die besoek aan die Withuis. Die forum se woordvoerder, Dennis Bloem, sê kabinetsministers het soos toeskouers gesit terwyl president Donald Trump se genooide gaste, Johan Rupert, Ernie Els […]
# Noord-Korea het drie amptenare in hegtenis geneem wat glo verantwoordelik was vir ‘n blaps verlede week tydens die bekendstelling van ‘n nuwe oorlogskip. Die ongeluk voor Kim Jong-un het die vyfduisend-ton-oorlogskip laat omkantel. Volgens staatsmedia is dit deur ‘n verlies aan balans veroorsaak. Die Noord-Koreaanse diktator het dit ‘n “kriminele daad” genoem en onderneem […]