# US president Donald Trump says it is highly unlikely he will fire Federal Reserve Chair Jerome Powell. In a meeting with lawmakers on Tuesday, he reportedly polled them about whether he should fire Powell, with the majority of them voting in favour. His second term as Fed chair ends in May next year, but he […]
# Internasionale gesante sal hierdie maand by die VN-hoofkwartier in New York ‘n tweestaatoplossing vir die Israel-Palestynse konflik bespreek, voor nasionale leiers in September vergader. Die konferensie, onder die mede-voorsitterskap van Frankryk en Saoedi-Arabië, was oorspronklik beplan vir die middel van Junie, om aandag te gee aan die langdurige diplomatieke poging om ‘n manier te […]
# Die polisie in Thailand het ‘n vrou in hegtenis geneem wat na bewering Boeddhistiese monnike verlei het voor sy hulle afgepers het vir groot bedrae geld. Die saak het Boeddhistiese instellings die afgelope weke geskok en die publiek vasgenael gehou. Minstens nege kloosterhoofde en senior monnike wat by die skandaal betrokke was, is uit […]
# Die Indiese polisie het ‘n man aangekeer in verband met die dood van die wêreld se oudste marathonatleet, Fauja Singh, in ‘n tref-en-trap ongeluk. Die polisie sê die beskuldigde het in ‘n sportnutsvoertuig gejaag toe hy die 114-jarige Brits-Indiese atleet getref het. Die ongeluk het in Punjab in die noorde van Indië gebeur terwyl […]
# Teetyd-plesier in China sluit nou drukkies met leeuwelpies in tydens ‘n viergang-middagete in ‘n restaurant in die noorde. Gaste word in aanlyn video’s en foto’s op Chinese kletsplatforms gesien waar hulle welpies soos baba’s op hulle skoot vashou. Die Wanhui-restaurant het in Junie oopgemaak en verkoop sowat 20 kaartjies per dag aan gaste wat […]
# Die Britse aktrise Emma Watson is vir ses maande verbied om te bestuur nadat sy die spoedgrens oortree het. Watson het die rol van Hermione Granger in die Harry Potter-rolprente vertolk. Sy het net oor 60-kilometer per uur gery in ‘n 50-kilometer-sone, maar reeds nege strafpunte op haar rybewys gehad. Die 35-jarige, wat sedert […]
# International envoys will discuss a two-state solution to the Israeli-Palestinian conflict at UN headquarters in New York this month, before national leaders meet in September. The conference, co-chaired by France and Saudi Arabia, was originally planned for mid-June to revive work on the long-standing diplomatic effort to find a way for Israeli and Palestinian […]
# Police in India have arrested a man in connection with the death of the world’s oldest marathon runner, Fauja Singh, in a hit-and-run case. The accused was speeding in a SUV when he struck the 114-year-old British-Indian runner. The incident took place in the northern state of Punjab while Singh was out on his […]
# Police in Thailand arrested a woman who allegedly enticed a string of Buddhist monks into sexual relationships and then blackmailed them into making large payments. The case has rocked Buddhist institutions and gripped public attention in Thailand in recent weeks. At least nine abbots and senior monks involved in the scandal have been disrobed […]