# Die minister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Dean Macpherson, en die Britse Minister van Finansies, Rachel Reeves, het ’n mylpaal-vennootskap by die G20-vergadering van ministers van Finansies in Durban aangekondig, wat Suid-Afrika se infrastruktuurlewering ’n hupstoot sal gee. Brittanje sal drie projekte, Project Capstone, Project Speed, en die Adopt-a-Municipality programme ondersteun. Hierdie inisiatiewe beoog […]
# Oekraïne het ‘n nuwe regering aangestel onder leiding van die eerste nuwe eerste minister in vyf jaar, met die taak om binnelandse wapenproduksie te bevorder en Oekraïne se lening-afhanklike ekonomie te laat herleef. Die 39-jarige Yulia Svyrydenko het van plaaslike politiek tot adjunkminister gevorder, daarna minister van Ekonomie en nou eerste minister. Haar kabinet […]
# ‘n Seldsame stuk van Mars is Woensdag vir 77-miljoen-rand verkoop op ‘n veiling in New York. Die grootste Mars-meteoriet wat ooit op aarde gevind is, bekend as NWA 16788, weeg 24,5-kilogram en is byna 38 sentimeter lank. Volgens Sotheby’s is dit in November 2023 in ‘n afgeleë streek van Niger ontdek en is 70-persent […]
# Russiese wetgewers het ‘n wetsontwerp goedgekeur om aanlyn inhoud wat as “ekstremisties” beskou word te verbied, soos liedjies wat Oekraïne verheerlik en musiek deur die feministiese rockgroep Pussy Riot. Russiese owerhede blokkeer reeds toegang tot duisende webwerwe wat beskuldig word van “ekstremistiese” inhoud. Die jongste voorgestelde wetgewing dreig met boetes van tot een-duisend-een-honderd-rand vir […]
# ‘n Wêreldwye studie het bevind mense wat uiterste weerstoestande aan klimaatsverandering koppel, is meer geneig om klimaatsbeleide te ondersteun. Die navorsing betrek 68 lande en is in Nature Climate Change gepubliseer. Sterk steun is getoon vir die beskerming van woude en die gebruik van volhoubare energie, terwyl koolstof-belastingmaatreëls die ongewildste was. Die studie toon […]
# A global study has found that people who link extreme weather to climate change are more likely to support climate policies. Published in Nature Climate Change, the research surveyed 68 countries and showed strong support for protecting forests and using sustainable energy, while carbon tax measures were least popular. The study reveals that experience […]
# Russian lawmakers approved a bill that would outlaw opening or searching for content online judged “extremist”, such as songs glorifying Ukraine and material by feminist rock band Pussy Riot. Russian authorities already block access to thousands of websites accused of hosting “extremist” content. The latest proposed legislation threatens fines of up to one-thousand-one-hundred-rand on […]
# Ukraine has appointed a new government led by the first new prime minister in five years, tasked with boosting domestic weapons production and reviving Ukraine’s loan-dependent economy. The 39-year-old Yulia Svyrydenko climbed the ranks from local politics to deputy minister, then economy minister and now prime minister. Her cabinet includes two of her former […]
# Public Works minister, Dean Macpherson, and UK Chancellor, Rachel Reeves, have announced a landmark partnership to boost South Africa’s infrastructure delivery. Unveiled at the G20 Finance Ministerial Meeting in Durban, the UK will support three projects including Project Capstone, Project Speed, and the Adopt-a-Municipality Programme. These initiatives aim to enhance project delivery, asset management, […]