# ʼn Vliegtuig met die Europese Kommissie se president, Ursula von der Leyen, aan boord, se GPS-navigasiestelsel is Sondag geteiken, maar dit het veilig in Bulgarye geland. Bulgaarse owerhede vermoed Rusland sit agter die voorval. Von der Leyen is ʼn groot ondersteuner van Oekraïne terwyl Kiev probeer om homself teen Moskou se aggressie te beskerm. […]
# A plane carrying European Commission president Ursula von der Leyen was targeted by GPS navigation jamming while trying to land in Bulgaria on Sunday. She landed safely. The Bulgarian authorities suspect that Russia was behind this. Von der Leyen has been a staunch supporter of Ukraine as Kyiv tries to defend itself against Moscow’s […]
# Die hoof van die Europese Sentrale Bank, Christine Lagarde, het gewaarsku indien president Donald Trump die onafhanklikheid van die Amerikaanse Federale Reserweraad sou ondermyn, dit ‘n baie ernstige gevaar vir die wêreldekonomie sal inhou. Die Federale Reserweraad se taak is hoofsaaklik om werk te bevorder, pryse stabiel te hou en rentekoersbeleide in te stel. […]
# Meer as 800 mense is dood en minstens tweeduisend beseer in die aardbewing van 6.0 wat Afghanistan se bergagtige oostelike grensgebied Maandag getref het. Die aardbewing was op ‘n diepte van slegs agt kilometer, wat dit meer vernietigend maak. Die Nangarhar- en Kunar-provinsies is die ergste getref, maar skuddings is in aangrensende provinsies, asook […]
# Leiers van Frankryk en Brittanje is Donderdag mede-voorsitters van ‘n Paryse spitsberaad waarby die Oekraïense president, Volodimir Zelensky, betrokke is. Dis deel van ‘n nuwe internasionale poging om ‘n einde te maak aan Rusland se inval van drie-en-‘n-half-jaar. Die byeenkoms van die sogenaamde “Koalisie van Gewilliges” sal sowat 30 hoofsaaklik Europese lande insluit. Sommige […]
# The head of the European Central Bank, Christine Lagarde has warned that if President Donald Trump were to undermine the independence of the US Federal Reserve, it would represent a very serious danger to the global economy. The Federal Reserve’s main job is to promote employment, keep prices stable, and set interest rate policy. […]
# More than 800 people are known to have died and at least two-thousand injured in the 6.0 magnitude earthquake that struck Afghanistan’s mountainous eastern border region on Monday. The quake struck at a depth of eight kilometres, making it more destructive. Worst-hit are the Nangarhar and Kunar provinces, but shakes were felt in neighbouring […]
# The leaders of France and Britain will on Thursday co-chair a Paris summit involving Ukrainian President Volodymyr Zelensky. This is part of a new international push to broker an end to Russia’s three-and-a-half-year invasion. The gathering of the so-called “Coalition of the Willing”, will comprise some 30 mainly European countries. Some leaders will attend […]
# Die Chinese leier Xi Jinping het ‘n veeg na die Verenigde State gegee toe hy die land se “boeliepraktyke” gekritiseer het en sy land as ‘n nuwe leier in wêreldbestuur voorgehou het. Dit volg te midde van president Donald Trump se buitelandse beleid wat die wêreld in ‘n warboel gelaat het. Die vergadering is […]