# Deense polisie sê wie ook al verantwoordelik was vir die groot hommeltuie bo Kopenhagen se lughawe, het geweet wat hulle doen. Lughawens in Kopenhagen en Oslo het vandag heropen, ure nadat ongeïdentifiseerde hommeltuie in hul lugruim veroorsaak het dat tientalle vlugte herlei of gekanselleer moes word. Polisie is ontplooi om die hommeltuig-aktiwiteit te ondersoek. […]
# The International Criminal Court has charged former Philippine president Rodrigo Duterte with three counts of crimes against humanity. The 80-year-old is accused of being an indirect co-perpetrator in the murders of over 76 people during his so-called “war on drugs” between 2013 and 2018. Duterte has been held in a detention facility in the Netherlands […]
# Die ABC-televisienetwerk het aangekondig dat die program Jimmy Kimmel Live vanaand weer uitgesaai sal word. Die laataandprogram is verlede week vir ‘n onbepaalde tyd van die lug gehaal nadat Jimmy Kimmel opmerkings gemaak het oor die moord op die konserwatiewe mediapersoonlikheid Charlie Kirk. Kimmel het in sy monoloog verlede Maandag gesê die MAGA-groep probeer politieke […]
# Danish police says that whoever was responsible for flying large drones over Copenhagen airport appeared to have been knowledgeable. Flights resumed in Denmark and Norway capitals following a night of travel chaos. Airports in Copenhagen and Oslo reopened today, hours after unidentified drones in their airspace caused dozens of flights to be diverted or […]
# Television network ABC has announced that Jimmy Kimmel Live will return tonight. Last week, the late-night show was taken off the air for an indefinite period of time, following comments host Jimmy Kimmel made relating to the death of conservative influencer Charlie Kirk. In his monologue last Monday, Kimmel said that the MAGA gang was […]
# President Cyril Ramaphosa sê die natuur ken geen politieke grense nie en Suid-Afrika is vir die huidige en toekomstige geslagte verbind tot natuurbewaring. Hy het gister die Africa Keystone-vennootskap vir beskermde gebiede se nagereg- en sjampanje-onthaal vir staatshoofde bygewoon wat by die 80ste Algemene Vergadering van die VN in New York gehou is. Ramaphosa […]
# President Cyril Ramaphosa says nature knows no political barriers and South Africa is committed to preserving nature for present and future generations. He took part in the Africa Keystone protected area partnership Heads of State Dessert and Champagne reception on Monday, on the sidelines of the 80th United Nations General Assembly in New York. […]
# Die Kanadese rock-legende Bryan Adams bring in April volgende jaar sy Roll with the Punches-toer na Suid-Afrika. In sy loopbaan van vier dekades het Adams ʼn Grammy gewen en nommer-een-treffers in meer as 40 lande gehad. Hy spog ook met drie Oscars en vyf Golden Globe-benoemings. Sy treffers sluit in Everything I Do I […]
# ‘n Nuwe uitstalling met die titel Marie Antoinette Style het by die V&A South Kensington in Londen geopen, wat Brittanje se eerste uitstalling oor die Franse koningin Marie Antoinette is. Die uitstalling bevat 250 voorwerpe, insluitend seldsame persoonlike items wat aan Antoinette behoort het, soos ‘n paar sypantoffels, juwele uit haar privaatversameling en die […]