# Die Amerikaanse president Donald Trump sê hy het ‘n belangrike rol gespeel om sewe oorloë te stop, insluitend konflikte tussen die DRK en M23-rebelle van Rwanda, sonder hulp deur die Verenigde Nasies. Trump het afgevaardigdes toegespreek en die VN beskuldig dat hulle nie opgetree het tydens globale konflikte nie. Trump het Iran ook uitgelig […]
# Vlugte is gekanselleer, skole en ondernemings gesluit, en duisende mense gedwing om hulle huise te verlaat, terwyl een van die sterkste tifone in onlangse jare na Suid-China en Hongkong beweeg. Supertifoon Ragasa, met winde naby sy middelpunt van ongeveer 220 kilometer per uur, beweeg oor die Suid-Chinese See na die Guangdong-provinsie. Dit word verwag […]
# Mali, Burkina Faso en Niger het aangekondig dat hulle van die Internasionale Strafhof onttrek, en beskuldig die hof daarvan dat hy as ‘n instrument vir neokoloniale onderdrukking dien. Die lande, al drie met militêre leierskap, het alreeds van die Ekonomiese Gemeenskap van Wes-Afrikaanse State weggebreek en hulle by die Alliansie van Sahel-state geskaar, en […]
# Mali, Burkina Faso and Niger have announced their withdrawal from the International Criminal Court, accusing it of serving as a tool of neocolonial repression. The military-led nations, already split from the Economic Community of West African States and aligned under the Alliance of Sahel States, are also strengthening ties with Russia. The move comes […]
# Die uitvoerende hoof van ‘n Suid-Koreanse litiumbatteryvervaardiger is tot 15-jaar tronkstraf gevonnis nadat tientalle werkers verlede jaar in ‘n brand in ‘n fabriek oorlede is. Die Suwon Streekshof het die lang tronkstraf aan Aricell hoof Park Soon-kwan opgelê, en verklaar dat die maatskappy se praktyke wins hoër as werkersveiligheid ag. Gedurende die brand in […]
# Die Verenigde Nasies sê Russiese owerhede het burgerlike aangehoudenes in besette Oekraïnse gebiede gemartel en aan seksuele geweld onderwerp. Die VN se Menseregte-kantoor het in ‘n nuwe ondersoek ‘n patroon van ernstige skendings van internasionale wetgewing deur Rusland teen burgerlike aangehoudenes van Oekraïne bevind. VN-ondersoekers het volgens die verslag onderhoude met 216 burgerlikes gevoer […]
# The CEO of a South Korean lithium battery maker was sentenced to 15 years in prison over a factory fire that killed nearly two dozen workers last year. The Suwon District Court handed down the lengthy term to Aricell CEO Park Soon-kwan, saying the company’s practices had prioritised profit over worker safety. The June […]
# The United Nations says Russian authorities have subjected civilian detainees in Ukrainian areas it occupies to torture, including sexual violence. In a fresh report, the UN rights office concluded that Russia has subjected Ukrainian civilian detainees to consistent patterns of serious violations of international law. The report said UN investigators had interviewed 216 civilians […]
# Die Internasionale Strafhof het die gewese Filippynse president Rodrigo Duterte van drie klagte van misdade teen die mensdom aangekla. Die 80-jarige Duterte word daarvan beskuldig dat hy tussen 2013 en 2018 onregstreeks aanspreeklik was vir die moorde op meer as 76 mense tydens sy sogenaamde dwelmoorlog. Hy is sedert Maart in Nederland in aanhouding. ‘n […]