# Die Kremlin het Amerikaanse president Donald Trump se argumente in sy ommeswaai oor die oorlog in Oekraïne verwerp, terwyl nasionaliste met ‘n mengsel van verset en bespotting reageer het. Trump sê hy glo Oekraïne kan al sy grond wat deur Rusland beheer word, terugneem. Hy meen Kiëf moet nou optree terwyl Moskou “groot” ekonomiese […]
# Die miljardêr Elon Musk se pa, Errol Musk, word daarvan beskuldig dat hy ten minste vyf van sy kinders en stiefkinders drie dekades lank seksueel misbruik het. Volgens ‘n ondersoek deur die New York Times strek die bewerings terug tot 1993 in Suid-Afrika en Kalifornië, en sluit misbruik in van slagoffers so jonk as […]
# Billionaire Elon Musk’s father, Errol Musk, has been accused of three decades of sexual abuse against at least five of his children and stepchildren. According to a New York Times investigation, the allegations, dating back to 1993 in South Africa and California, include abuse of victims as young as four. Despite multiple police probes, […]
# The Kremlin rejected the central arguments for U.S. President Donald Trump’s rhetorical U-turn on the war in Ukraine, as nationalists and political insiders reacted with a mixture of defiance and mockery. Trump yesterday said he believed Ukraine could retake all its land controlled by Russia and that Kyiv should act now with Moscow facing […]
# The UK’s Health secretary, Wes Streeting says there is “no evidence” for Donald Trump’s claim that there is a link between taking paracetamol and autism. In his response to Trump’s claim Streeting told ITV there is no link between taking paracetamol in pregnancy and autism in the child. He referred to a major study […]
# Die Britse minister van Gesondheid, Wes Streeting, sê daar is “geen bewyse” vir Donald Trump se bewering dat daar ‘n verband is tussen die gebruik van parasetamol en outisme nie. In antwoord op Trump se bewering het Streeting aan ITV gesê daar is geen verband tussen die gebruik van parasetamol gedurende swangerskap en outisme […]
# Die Suid-Afrikaanse organisasie Vriende van Israel waarsku Iran se groeiende invloed op die ANC se buitelandse beleid hou risiko’s in vir staatskaping en massiewe werkverliese. Hulle woordvoerder, Bafana Modise, vergelyk die situasie met die Guptas en sê buitelandse beleid word gekaap ten koste van gewone Suid-Afrikaners. Modise waarsku dat Suid-Afrika belangrike handelsvoordele soos die […]
# The South African Friends of Israel has warned that Iran’s growing influence on ANC foreign policy poses risks of state capture and massive job losses. Spokesperson Bafana Modise compared the situation to the Guptas, saying foreign policy is being hijacked at the expense of ordinary South Africans. Modise cautions that South Africa could lose […]
# President Cyril Ramaphosa het gevra vir beduidende hervormings aan die Verenigde Nasies, veral die Veiligheidsraad, om ‘n meer billike en verteenwoordigende wêreldorde te weerspieël. Hy het gisteraand die Algemene Vergadering van die Verenigde Nasies toegespreek en Israel se optrede in Gaza sterk veroordeel, dit as “volksmoord” bestempel en die internasionale gemeenskap aangespoor om internasionale […]