# Venezuela se opposisieleier, Maria Corina Machado, het 2025 se Nobelprys vir Vrede gewen vir haar dapper stryd om demokrasie in haar land te herstel. Wêreldwye aandag rondom vanjaar se prys het ook gevolg op bespiegelings oor die Amerikaanse president, Donald Trump, se langdurige strewe om die eer te beklink. Jorgen Watne Frydnes van die […]
# Venezuelan opposition leader Maria Corina Machado has been awarded the 2025 Nobel Peace Prize for her courageous fight to restore democracy in her country. Global attention around this year’s prize also followed speculation about US president Donald Trump’s long-standing pursuit of the honour. The Nobel Committee’s Jorgen Watne Frydnes described Machado as a unifying […]
# The UDM says that peace in the Middle East will only be achieved through justice and respect for human rights. UDM deputy president Nqabayomzi Kwankwa says the party salutes Nkosi Mandla Mandela, Zukiswa Wanner, Carolyn Shelver, Zaheera Soomar, Fatima Hendricks and Reaz Moola for their courage and solidarity with the people of Palestine. He says […]
# Die Amerikaanse Departement van Justisie het New York se prokureur-generaal, Letitia James, van bedrog aangekla. Die aanklag van vyf bladsye beskuldig haar dat sy in leningsdokumente beweer het sy gaan ‘n huis wat sy in Norfolk, Virginia, gekoop het as tweede woonhuis gebruik, maar het dit eerder as belegging vir verhuring gebruik. Aanklaers sê […]
# The US Justice Department has indicted New York Attorney General Letitia James on charges of alleged fraud. The five-page indictment accuses James of falsely claiming in loan documents that she would use a home she purchased in Norfolk, Virginia, as a secondary residence, but instead used it as a rental investment property. Prosecutors say […]
# Die direkteur-generaal van die Internasionale Energie-agentskap, Rafael Mariano Grossi, sê namate Afrika-lande na kernkrag beweeg, is samewerking die sleutel om te verseker dat die vordering veilig en seker is. Meer as 20 Afrika-lande ondersoek die potensiaal van kernenergie, met Suid-Afrika en Egipte wat reeds die voortou neem. Grossi sê finansiering en regulering sal die […]
# International Energy Agency director-general, Rafael Mariano Grossi, says as African countries advance decisively towards nuclear power, cooperation is key to ensuring this progress is safe and secure. More than 20 African countries are exploring the potential of nuclear energy, with South Africa and Egypt already leading the way. Grossi says financing and regulation will be […]
# ‘n Franse hof het die appèl van ‘n voormalige konstruksiewerker wat verlede jaar skuldig bevind is aan die verkragting met verswarende omstandighede van Gisèle Pelicot, verwerp. Haar man, Dominique Pelicot, het haar oor byna ‘n dekade lank bedwelm en dosyne mans aanlyn gewerf om haar te verkrag terwyl sy bewusteloos was. Die 44-jarige Husamettin […]
# Die Israelse regering het die eerste fase van die 20-punt Gaza-vredesplan goedgekeur wat sal lei tot die vrylating van alle Israeliese gyselaars wat deur Hamas aangehou word. Met dié goedkeuring tree ‘n wapenstilstand onmiddellik in werking. Die ooreenkoms sluit ook die onttrekking van Israelse magte uit die Gazastrook in, en humanitêre hulp wat Gaza […]