# Two restaurants in the Peruvian capital Lima landed in the top 10 on the 2025 list of the “World’s 50 Best Restaurants”. The awards, considered the Oscars of innovative fine dining, were handed out at a ceremony in Turin, Italy, with Lima’s Maido walking away with the top prize. Maido serves what’s known as Nikkei […]
# ’n Foto van die Prins van Wallis met ’n werpsel hondjies is deur Kensington-paleis op sosialemedia geplaas om sy 43ste verjaardag te vier. Die foto, geneem deur die Prinses van Wallis, wys Prins William saam met hul gesin se Cocker-spaniël, Orla, en drie van haar onlangse werpsel van vier. Die boodskap vir Prins William […]
# A photo of the Prince of Wales with a litter of puppies has been posted on social media by Kensington Palace to mark his 43rd birthday. The picture, taken by the Princess of Wales, shows Prince William with their family’s Cocker spaniel, Orla, and three of her four recently arrived puppies. The message for […]
# Na ‘n drie-jaar periode bo aan die lys van die mees leefbare stede in die wêreld, is Wenen, die Oostenrykse hoofstad, onttroon deur die Deense hoofstad, Kopenhagen. Die stad het volpunte gekry vir stabiliteit, onderwys en infrastruktuur. Wenen en Zurich in Switserland is gesamentlik tweede. Melbourne, Sydney en Adelaide in Australië is onderskeidelik, vierde, […]
# After a three-year run at the top of the annual list for the most liveable city in the world, the Austrian capital Vienna has been beaten out by “Wonderful, Wonderful Copenhagen”. Copenhagen triumphed with perfect scores for stability, education and infrastructure, while Vienna tied for second place with Swiss city Zurich. Australia has three […]
# Die wêreld se beste manstennisspeler, Jannik Sinner van Italië, en sy wêreldberoemde landgenoot, die tenoor Andrea Bocelli, het kragte saamgesnoer en ‘n enkelsnit vrygestel, onder die titel Polvere e Gloria wat Stof en Glorie beteken. Die liedjie met Italiaanse en Engelse lirieke word deur Bocelli gesing en bevat uittreksels uit Sinner se wen- en […]
# The world’s best men’s tennis player, Jannik Sinner of Italy, has joined forces with his world-renowned compatriot, tenor Andrea Bocelli. They released a single with the name Polvere e Gloria, meaning Dust and Glory, in which Bocelli sings and Sinner contributes parts of his winning and losing speeches on court. The song has Italian […]
# Kaapstad beklee die 16de plek op Big 7 Travel se ranglys vir van die wêreld se vriendelikste stede vir die LGBTQ+-gemeenskap vanjaar. Die lys is gegrond op reisigersopnames, sosiale media-data en redaksionele resensies en beklemtoon die metro se inklusiewe gees en lewendige queer-kultuur. Die metro se De Waterkant-distrik, wat gevier word vir geleenthede soos […]
# Nege van die Wes-Kaap se 12 vissershawens het opgegradeerde, hoogs sigbare uithangborde ontvang as deel van ʼn opknappingspoging gelei deur die minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, Dion George. Die projek is deel van die “Visvang vir Vryheid”-toer wat waardigheid wil herstel en plaaslike ekonomieë bevorder deur hawe-identiteit en funksionering te verbeter. Hawens […]