# Orkas in die Noord-Stille Oseaan is waargeneem terwyl hulle mekaar “masseer” deur stukke kelp tussen hul lywe te vryf. Navorsers het hommeltuie gebruik om hierdie gedrag te verfilm en dink die massering is miskien vir gesondheids- of higiëniese redes. Hulle glo ook dat dit moontlik ‘n manier van sosiale interaksie is terwyl dit ook […]
# Orcas in the North Pacific have been seen “massaging” each other, by rubbing pieces of kelp between their bodies. Researchers used drones to film the animals and think the massages might have a health or hygiene function. They also believe they are a form of social bonding, while appearing to be an example of […]
# Twee bere wat die ontruiming van ‘n dieretuin in Engeland veroorsaak het, het hulle pad reguit na die heuning-pakkamer gebaan. Die bewaringsorganisasie Wildwood Devon sê die Europese bruinbere, Mish en Lucy, het uit hulle hok ontsnap en is in ’n verrykingsgebied aangetref. Parkbeamptes sê hulle het rondgewandel en toe hulle die voorraadkas met heuning […]
# Two bears who sparked the evacuation of an English wildlife park, headed straight for the honey store. The conservation charity Wildwood Devon said European brown bears Mish and Lucy escaped from their enclosure and were found in an enrichment area. Park officials say they were wandering around, found the store cupboard where the honey […]
# Die Universiteit van Pretoria het sy internasionale reputasie versterk nadat hy 63ste in die wêreld is volgens die 2025 Times Higher Education-ranglys, en wêreldwyd die sewende plek vir Volhoubare Ontwikkeling, Doelwit 17. Die lys meet hoëronderwysinstellings se aksies om die Verenigde Nasies se 17 doelwitte te bereik. Slegs drie Afrika-universiteite, wat die UP insluit, […]
# The University of Pretoria has strengthened its international standing, after placing 63rd worldwide in the 2025 Times Higher Education Impact Rankings, and securing seventh spot globally for Sustainable Development Goal 17. The rankings measure actions taken by higher education institutions towards achieving the United Nations’ 17 SDGs. This year, only three African universities were ranked […]
# Die Stad Kaapstad sê sy jeugprogram vir geletterdheid en lewensvaardighede groei bestendig sedert dit drie jaar gelede gestig is. ʼn Span van 40 werksoekers is in diens geneem toe die program bekendgestel is en meer as drie-duisend-500 leerders by skole en biblioteke in verskeie gemeenskappe is ondersteun. Die burgemeesterskomiteelid vir Stedelike Afvalbestuur, Grant Twigg, […]
# Die heersende Mejuffrou Suid-Afrika, Mia le Roux, sê sy wil mense wat dikwels sukkel met toegang tot onderwys en indiensneming help met waardigheid, onafhanklikheid en ekonomiese deelname. Sedert die bekendstelling van die Mia le Roux Movement x B4i Academy-veldtog verlede jaar, is meer as 160 leerders met gestremdhede landwyd in geakkrediteerde leerlingskappe geplaas. Le […]
# The City of Cape Town says its Youth Literacy and Life Skills Programme has grown steadily since its launch three years ago. In total, a team of 40 job seekers were employed when the programme started, and has supported over three-thousand-500 learners at various schools and two libraries in various communities. Mayoral committee member […]