# Die Kaapstadse Pride-fees eindig hierdie naweek met die jaarlikse Pride-parade en Mardi Gras. Die parade is die hoogtepunt van ʼn maandlange pride-fees watverskeidenheid en inklusiwiteit vier en bewustheid van LGBTIQ+ skep. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekerheid, JP Smith, sê die metro is verbind tot ʼn inklusiewe stad wat ʼn tuiste is vir ʼn […]
# Pop star Katy Perry and CBS Mornings host Gayle King will be part of an all-women flight on Blue Origin’s New Shepherd rocket, scheduled to blast off later this year. They will be joined by Blue Origin owner Jeff Bezos’s fiancée, Lauren Sanchez, former NASA rocket scientist, Aisha Bowe, civil rights activist, Amanda Nguyen, […]
# The Cape Town Pride Festival will come to an end this weekend with the annual Cape Town Pride Parade and Mardi Gras. The parade will be the culmination of a month-long pride festival celebrating diversity and inclusion and raising awareness of LGBTIQ+. Mayoral committee member for Safety and Security, JP Smith, says the metro […]
# Professor Helen Schneider van die Universiteit van die Wes-Kaap is onlangs by die Suid-Afrikaanse Mediese Navorsingsraad se 11de Toekenningsgeleentheid vereer. Sy het die Navorsingsontwikkeling en Hervormingstoekenning ontvang wat erkenning gee aan buitengewone prestasie en bydrae tot Suid-Afrikaanse gesondheidsnavorsing. Die UWK sê Schneider se leierskap en kennis het gesondheidsbeleid nasionaal en wêreldwyd gevorm en gehelp […]
# Die Universiteit van Johannesburg gaan tydens sy gradeplegtigheid agt mense met eredoktorsgrade vereer om sy 20ste herdenking te vier. Hulle sluit in oudpresident Kgalema Motlanthe, die hoog-aangeskrewe Afrikaanse digter, skrywer, joernalis en akademikus Antjie Krog, en die wêreldbekende wetenskaplike in organiese elektronika, professor Huang Wei. Die universiteit sê die eredoktorsgrade gee erkenning aan mense […]
# The University of the Western Cape professor, Helen Schneider, was recently honoured at the 11th South African Medical Research Council Scientific Merit Awards. She received the Research Capacity Development and Transformation Award, recognising exceptional achievements and contributions to South African health research. UWC says through Schneider’s leadership and expertise, she has shaped health policy, […]
# The University of Johannesburg will award honorary doctorates to eight distinguished individuals during its 2025 graduation ceremonies, marking its 20th anniversary. Recipients include former president, Kgalema Motlanthe, acclaimed Afrikaans poet, author, journalist, and academic, Antjie Krog, and world-renowned scientist in organic electronics, professor Huang Wei. The university says the honorary doctoral degrees recognise individuals, […]
# Die benoemde kunstenaars Cynthia Erivo en Ariana Grande, wat in die treffer Wicked speel, gaan Sondag optree tydens die 97ste Oscar-toekennings. Die rolprent het tien benoemings ontvang, insluitend vir die beste rolprent en oorspronklike klankbaan. Queen Latifah is deel van ‘n huldeblyk aan die legendariese Quincy Jones wat in November verlede jaar oorlede is. […]
# Die Stad Ekurhuleni moedig ontluikende kunstenaars van die staat se gratis laerskole aan om in te skryf vir die Spaar Energie-kunskompetisie. Die kompetisie wil laerskoolleerders in die metro opvoed oor verskeie energiebesparingsmetodes, en om kennis oor energiedoeltreffendheid, -volhoubaarheid en hernubare energie oor te dra. Elke skool wat deelneem moet ʼn plakkaat ontwerp of teken […]