# Dit is vandag die Internasionale Dag vir Vroue en Meisies van Afrika-afkoms, wat hulle bydrae, prestasie en uitdagings erken. Die Verenigde Nasies sê die vroue en meisies van Afrika-herkoms verpersoonlik krag, veerkragtigheid, en onbenutte potensiaal. Pamela Coke-Hamilton van die VN sê die bemagtiging van die vroue en meisies vereis ‘n omvattende benadering gegrond in menseregte, […]
# Celebrated South African chef Siba Mtongana has been honoured as one of the Top 20 Trailblazers at the prestigious Canadian Global Awards 2025. The awards recognise global leaders driving change across industries. Mtongana, host of Siba’s Table, broadcast in over 150 countries, expressed gratitude for the recognition. Known for her culinary excellence and community […]
# Known for its exquisite gardens, Vergelegen Wine Estate in Somerset West, Cape Town, is sure to delight flower lovers. A half-hectare of orange and yellow Namaqua daisies creates a colourful floral carpet near the Stables Restaurant. These cheerful flowers should bloom until the beginning of next month. Only 39 International Camellia Gardens of Excellence […]
# ʼn Doktorale-student aan die Universiteit Stellenbosch het ʼn grensverskuiwende kunsmatige-intelligensietoepassing ontwikkel vir Suid-Afrika se werkloosheidskrisis. Thabo Maibi het die Career Agent ontwikkel. Dis ʼn selfoontoepassing wat webtuistes met werksgeleenthede met gebruikers se CV’s vergelyk en namens hulle aansoek doen. Career Agent gebruik tans ʼn lys werksportale in Suid-Afrika, Botswana en Eswatini, en enkele oorsese […]
# Today is International Day of Women and Girls of African Descent, recognising the contributions, achievements, and challenges faced by women and girls of African descent globally. The United Nations says the woman and girl child of African descent embodies strength, resilience, and untapped potential. The UN’s Pamela Coke-Hamilton says empowering women and girls of African […]
# A Stellenbosch University PhD student has developed a groundbreaking artificial intelligence app that could help address South Africa’s unemployment crisis. Thabo Maibi has created the Career Agent, a mobile app that scans job websites, matches openings with a user’s CV and applies on their behalf. Currently, Career Agent draws from a curated list of […]
# ʼn Derdejaar-LLB-student aan die Universiteit van Pretoria, Kiara Ramluckun, het die Abe Bailey-reisbeurs ontvang. Dis vir ʼn opvoedkundige toer later vanjaar na Engeland en Skotland wat alle onkoste insluit. Die reisbeurs wil jong Suid-Afrikaners se horisonne verbreed deur hulle bloot te stel aan die Verenigde Koninkryk en sy universiteite waar hulle deelneem aan debatte […]
# Die Stad Kaapstad se Bioverskeidenheids-afdeling het ‘n seekoeibul suksesvol van die Valsbaaise natuurreservaat na ‘n reservaat in Plettenbergbaai verskuif. Seekoeie is baie sensitiewe diere, en besonder moeilik om te vang en te vervoer as gevolg van hul grootte en krag, die gevaar wat hul inhou, en omdat hulle gou gespanne raak. Die onderburgemeester, Eddie […]
# Abu Dhabi is die negende agtereenvolgende jaar amptelik aangewys as die veiligste stad ter wêreld. Dit is volgens 2025 se verslag van die globale statistiekwebwerf Numbeo. Abu Dhabi het ‘n veiligheidspunt van 85,2 uit 100 behaal. Dit word bepaal deur die siening van misdaadvlakke, ‘n veiligheidsgevoel tydens uitstappies in die nag asook kommer oor […]