# Die Galileo-opelug-fliek nooi Wes-Kaapse fliekgangers uit om die naweek ʼn onvergeetlike ervaring in die buitelug by te woon. Die branderry-kortfilms Changing Tempo, Where We Thrive, en The Source word vanaand in die Kirstenbosch-botaniese tuine in Nuweland vertoon. Môre volg die superheldfliek uit 2005 deur die regisseur Christopher Nolan, Batman Begins, op die Nederburg-wynlandgoed in […]
# Rise Against Hunger Africa is celebrating a decade of fighting hunger through meal distributions, sustainable projects, and disaster relief. The non-profit organisation operates Early Childhood Development Feeding Programmes in seven provinces, ensuring food security for vulnerable children. In its latest initiative, three-thousand-500 University of the Witwatersrand students packed 153-thousand-624 meals for ECD centres. The […]
# Hilton College in KwaZulu-Natal het meer as agt-miljoen-rand ingesamel as deel van die skool se Giving Day-geleentheid. Die aanvanklike teiken was vyf-miljoen-rand. Vanjaar se tema was Legacy in Action. Die fondse sal veldtogte ondersteun soos die Lift Up Your Hearts-beursfonds, die Vula-gemeenskapvennootskapsfonds en die Umngeni Estate-fonds vir bewaringspogings. Die skool sê die prestasie sou […]
# The Galileo Open Air Cinema is inviting moviegoers to enjoy an unforgettable cinematic experience in beautiful outdoor settings in the Western Cape this weekend. Ocean surfing short films, Changing Tempo, Where We Thrive, and The Source, will be screened at the Kirstenbosch Garden in Newlands tonight. Tomorrow, the 2005 superhero film directed by Christopher […]
# Truie wat gedra is deur twee van die reuse in die basketbalwêreld, Michael Jordan en Kobe Bryant, in die eerste NBA-wedstryde van hulle loopbane sal later die maand in New York opgeveil word. Jordan se nuwelingtrui vir sy eerste wedstryd vir die Chicago Bulls en Bryant se eerste wedstrydtrui vir die Los Angeles Lakers […]
# Jerseys worn by two of the greats in the world of basketball, Michael Jordan and Kobe Bryant, in the first NBA games of their careers will be auctioned off in New York later this month. Jordan’s rookie jersey from his first game as a Chicago Bulls player and Bryant’s first game jersey from the […]
# KwaZulu-Natal’s Hilton College has raised over eight-million-rand as part of the school’s Giving Day event, surpassing its initial five-million-rand target. This year’s theme was Legacy in Action. The funds will support initiatives such as the Lift Up Your Hearts Bursary Fund, the Vula Community Partnerships Fund, and the Umngeni Estate Fund for conservation efforts. […]
# Die GOOD-party het sy leier, minister Patricia de Lille, gelukgewens met die Toerisme-minister van die Jaar-toekenning vir uitnemendheid in bestuur – infrastruktuurontwikkeling. Die toekenning is van die Stille Oseaan-gebied se Reisskrywersvereniging. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê De Lille wat sedert 2023 minister van Toerisme is, verdien die erkenning:
# Die Departement van Toerisme het minister Patricia de Lille gelukgewens nadat sy aangewys is as Toerismeminister van die Jaar – in Bestuur – Infrastruktuurontwikkeling. Sy is vereer deur die Vereniging van Stille Oseaangebied-reisskrywers in Berlyn. Die woordvoerder van die departement, Zara Nicholson, sê toerisme is een van Suid-Afrika se mees dinamiese bedrywe, dra 8,8-persent […]