# University of the Western Cape students are taking charge of their future with the relaunch of the Ikamvalethu Fund, which aims to raise funds to assist the university’s students facing financial difficulties. The iKamvalethu Million Campaign seeks to raise 1-million-rand by June 16, Youth Day, which will be used for student financial aid at registration, and […]
# Die komediant, Nikki Glaser, bied in 2026 die Golden Globes vir die tweede agtereenvolgende jaar aan. Die geleentheid wat die beste bydraes in film en televisie vereer en bekend staan as Hollywood se partytjie van die jaar, vind op 11 Januarie by die Beverly Hilton plaas. Vanjaar se Golden Globes het sowat 9,3-miljoen kykers gelok wat […]
# Comedian Nikki Glaser will host the Golden Globes for the second consecutive year in 2026. The ceremony, which honours the best in film and television, and has become known as “Hollywood’s Party of the Year”, will be held at the Beverly Hilton on the 11th of January. This year’s Golden Globes posted an average of 9.3-million […]
# ‘n Kaapstadse onderwyseres, Suzanne van der Merwe, het die agt-kilometer van Robbeneiland na Big Bay in drie-uur-26-minute geswem om geld in te samel vir studente in nood. Die onderwyseres van die Hoërskool Stellenberg se solo-swem is bedoel om leerders van die skool te help. Haar poging het die gemeenskap geïnspireer om tot onderwys vir […]
# Cape Town teacher Suzanne van der Merwe swam eight kilometres from Robben Island to Big Bay in three-hours-and-26-minutes to raise funds for students in need. The Durbanville educator’s solo swim aimed to support learners at Hoërskool Stellenberg, where she teaches. Her effort has inspired the community to contribute towards educational initiatives for disadvantaged students. Van der Merwe […]
# Die voormalige Bafana Bafana-kaptein, Lucas Radebe, is as Leeds United se eerste wêreld-ambassadeur aangewys. Die 56-jarige het die Engelse sokkerspan van 1994 tot 2005 gelei en in 262 wedstryde gespeel. Sy aanwysing as wêreld-ambassadeur erken Radebe se reusebydrae to die klub en sy gemeenskapsleierskap. Leeds is van die 2025/26-seisoen deel van die Engelse Premierliga […]
# ʼn Student aan die Tshwane Universiteit vir Tegnologie se Fakulteit Ekonomie en Finansies, Asiphile Mabeka, het die Klas van 2025-kanselierstoekenning ontvang. Die toekenning gaan aan studente wat volgehoue, buitengewone akademiese prestasie lewer en die hoogste slaaggemiddeld in hul onderskeie fakulteite behaal. Mabeka het haar Gevorderde Diploma in Finansiële Bestuur met onderskeiding behaal wat haar […]
# Former Bafana Bafana captain Lucas Radebe has been named as Leeds United’s first global ambassador. The 56-year-old captained the English soccer side from 1994 to 2005, making 262 appearances. The global ambassador role recognises both Radebe’s iconic contribution to the club and his community leadership. Leeds will be a part of the English Premier League […]
# Die immergewilde Kaapstadse Internasionale Jazz-fees word van vandag die 22ste keer aangebied. Die fees skop af met ‘n gratis konsert op Groentemarkplein voor môre en Sondag se hoofoptredes in die Kaapstadse Internasionale Konvensiesentrum. Die kunstenaars wat gaan optree sluit in Ari Lennox, Black Coffee, die Igor Butman-kwartet, Thandiswa Mazwai en Incognito. Die geleentheid is […]