# Die Suid-Afrikaanse rolprent Don’t Give Up het die Goue Nimf-toekenning gewen in die Spesiale Skepping-kategorie op Monte-Carlo se Televisiefees. Die fees vereer buitengewone vertelkuns van reg oor die wêreld, insluitend produksies wat vir digitale platforms vervaardig is. Die prent is deur Darrell James Roodt geregisseer en deur Anant Singh vervaardig. Dit vertel die storie […]
# One of the world’s best soccer players, Lionel Messi, has collaborated with Turkish artist Refik Anadol to create an artificial intelligence-driven artwork. Titled, A Goal in Life, is a one-of-a-kind digital artwork of the Argentinian’s most meaningful goals of his 20-year career, including the iconic 2009 Champions League Final header. The artwork is being […]
# Basketbal: Die Stad Kaapstad span saam met African Grassroots Hoops vir die Jeugdag Classic-basketbaltoernooi om Jeugmaand te herdenk. Agtien Onder-19-spanne en meer as 800 jong spelers neem aan die vyfde jaarlikse toernooi by die Duitse Internasionale Skool deel wat die naweek aangebied word. Die burgemeesterskomiteelid Gemeenskapsdienste en Gesondheid, Francine Higham, sê die toernooi bied […]
# South African film Don’t Give Up won the Golden Nymph Award in the Special Creation category at the Monte-Carlo Television Festival. The festival honours exceptional storytelling from across the globe, including productions made for digital platforms. The film, which is directed by Darrell James Roodt and produced by Anant Singh, follows the life of Faith, portrayed […]
# Basketball: The City of Cape Town is partnering with African Grassroot Hoops for the Youth Day Classic Basketball Tournament to commemorate Youth Month. The fifth edition of the tournament looks to be a slam dunk, with 18 Under-19 teams showcasing more than 800 young players at the German International School this weekend. Mayoral committee […]
# Die Funda Gemeenskapsopleidingsentrum het sy 13de bestaansjaar gevier met ‘n loopbaanuitstalling in Soweto. Dit was in vennootskap met Black Child Rise, en iLAB Foundation. Die geleentheid was gemik op die bemagtiging van die jeug deur middel van vaardigheidsopleiding en loopbaanvoorligting. Talle studente het reeds beurse, werk en universiteitstoelating verwerf. Die programme wissel van finansiële […]
# The Funda Community Training Centre has celebrated its 13th anniversary with a career expo in Diepkloof, Soweto. This was done through a joint partnership with Black Child Rise, TCFD, and iLAB Foundation. The event aimed to empower the youth through skills training and career guidance. Success stories include students gaining bursaries, employment, and university […]
# ‘n Trots Suid-Afrikaanse dokumentêr, M.A.D Stories, het die prys vir beste dokumentêr gewen op die Cannes Indie-kortprentfees. M.A.D. staan vir Music, Art, and Dreams. Die regisseur is Mark Anthony en dis vervaardig deur Denis Leach met musiek deur Christopher Beukman. Die prent handel oor twee skeppende Kapenaars se toer deur Suid-Afrika se ondergrondse musiektoneel. Die dokumentêr word geloof […]
# Afrika se grootste perdewedren en modeskou, die Durban July, sal na verwagting vanjaar spog met Suid-Afrika se mees gevierde musiektalent. Die veelbekroonde Afro-pop-duo Mafikizolo, die groep Sunset Sweatshop, sangeres Lira, en DJ Dalootz is sommige van die kunstenaars wat op 5 Julie by die Greyville-renbaan sal wees. Hollywoodbets se woordvoerder, Zandile Dlamini, sê vanjaar […]