# Creatives and art enthusiasts are preparing to attend the BMW Art Generation third edition at NIROX Sculpture Park, presented by FNB Art Joburg and THE BMW Group South Africa. This year’s theme, ‘A Tropology Between Image and Imagination,’ explores how creative practice reclaims histories and shapes futures. The programme features talks with artists like […]
# President Cyril Ramaphosa het die president en uitvoerende hoof van Toyota Tsusho, Toshimitsu Imai, ontmoet by die negende Tokio Internasionale Konferensie oor Afrika-ontwikkelingsberaad in Yokohama, Japan. Die bespreking het gefokus op die versterking van handels- en beleggingsbande en geleenthede ondersoek om ekonomiese samewerking en volhoubare ontwikkeling te bevorder en industriële vennootskappe te versterk. Ramaphosa […]
# President Cyril Ramaphosa met Toyota Tsusho president and CEO Toshimitsu Imai on the sidelines of the 9th Tokyo International Conference on African Development Summit in Yokohama, Japan. The discussions centered on strengthening trade and investment ties and explored opportunities to boost economic collaboration, promote sustainable development, and enhance industrial partnerships. Ramaphosa and the South […]
‘n Drie-en-dertigjarige motorhandelaar van die Paarl is gister in Kaapstad aangewys as die 33ste Shoprite en Checkers Boerewors-kampioen. Roberto-Rui Agrela het as die land se beste boereworsmaker na vore getree en afgereken met meer as twee-duisend-350 hoopvolles wat vanjaar aan die kompetisie deelgeneem het. Saam met spogregte ry Agrela weg in ‘n Toyota Fortuner en […]
# A thirty-three-year-old car salesman from Paarl, has claimed the top spot at the 33rd Shoprite and Checkers Championship Boerewors finale, held in Cape Town on Saturday. Roberto-Rui Agrela emerged as the country’s best boerewors maker, outdoing more than two-thousand-350 hopefuls who entered the competition this year. Along with the bragging rights, Agrela drives away […]
# Die Vrou van Statuur-toekennings wag benoemings in vir sy 2026-seisoen en nooi vroulike entrepreneurs en diegene wat verandering bring in alle nywerhede en gemeenskappe, om in te skryf of benoem te word. Die toekennings vereer vroue wat ekonomiese groei aanhelp, werk skep en gemeenskappe verander. Benoemdes sal eers in streeksafdelings meeding en die wenner […]
# Die 2024-wenner van die FNB-kunsprys, Gresham Tapiwa Nyaude, se solo-uitstalling, Sugar Coats, open môre by die Johannesburg-kunsgalery. Die uitstalling is deel van die prys. Hy ondersoek sy Zimbabwiese identiteit en die ingewikkeldheid van ʼn lewe in Afrika deur kuns. Hy gebruik simbole, ikonografie en speelse verwysings na politieke weerstand om in die menslike toestand […]
# ‘n Nuwe boek plaas vroulike entrepreneurs in die hart van Suid-Afrika se sakeverhaal. Her Story, Her Success vertel van die kragtige reise van vroue wat struikelblokke in geleenthede verander het. Die samesteller is die stigter van WomX Women in Business, Jayshree Naidoo en die versameling laat val die kollig op veerkragtigheid, vernuwing en die […]
# Die eThekwini-munisipaliteit sê die 14de Durbanse Modeskou beloof om ʼn opwindende vertoning van talentvolle modeontwerpers en modelle te wees. Die kern van hierdie projek is die Klas van 2025 se modelopleiding en oefenkamp wat tans in volle swang is. Die huidige klas bestaan uit 14 vroue- en tien mansmodelle. Deelnemer Mandisa Khuboni sê sy is […]