# Fourteen-time Grammy Award winner Lady Gaga’s Brazil concert broke the record for the highest-attended concert by a female artist. The free concert at Copacabana Beach in Rio de Janeiro on Saturday drew a record-breaking crowd of 2.5-million people, breaking a record previously held by Madonna, who drew 1.6-million last year. It had been 12 […]
# ‘n Opwindende musiekteaterproduksie wat die lewe van die bevrydingstryd-ikoon Chris Hani uitbeeld, tot en met sy ontydige dood in 1993, sal volgende week by die Dumisani Smart-teater in Germiston, Gauteng, aangebied word. Die Stad Ekurhuleni sê hulle het April die Chris Hani-maand gedoop, ‘n tydperk van die jaar wat gewy is aan die herdenking […]
# The latest film in the Marvel Cinematic Universe, Thunderbolts, has won over audiences and critics, topping the box office in its opening weekend. Directed by Jake Schreier, the movie has a star-studded cast including Florence Pugh, Sebastian Stan, and Wyatt Russell. Ryan Coogler’s vampire thriller Sinners came in second in its third weekend of […]
# An exhilarating musical theatre production depicting the life of liberation struggle icon Chris Hani, leading to his untimely death in 1993, will be showcased at the Dumisani Smart Theatre in Germiston, Gauteng, next week. The City of Ekurhuleni says it dubbed April the ‘Chris Hani Month’, a period of the year dedicated to commemorating the life and times of […]
# Die Augrabies Waterval Nasionale Park in die Noord-Kaap ondervind ‘n seldsame en sterk toename in watervloei met die Oranjerivier wat teen byna vier-duisend kubieke meter vloei na swaar reën en damvrylatings. Sommige dele van die park soos die piekniek en wildbesigtigingsgebiede is vir veiligheidsredes gesluit, maar drie besigtigingsdekke is steeds oop. Die Suid-Afrikaanse Nasionale […]
# Augrabies Falls National Park in the Northern Cape is seeing a rare and strong increase in water flow, with the Orange River now flowing at nearly four-thousand cubic metres after heavy rains and dam releases. Some parts of the park, like the picnic and game viewing areas, are closed for safety, but three viewing […]
# Die Universiteit van Pretoria vier hierdie maand die graduering van 12-duisend-950 studente, en ongeveer 48,4-persent het hul studies afgehandel met finansiële steun van die instelling. Die Giving Day-veldtog wat in 2022 van stapel gestuur is om 100-miljoen-rand vir hulp aan die sogenaamde vermiste middelklas in te samel, is een van die inisiatiewe wat hiertoe […]
# Die Oscar-wenner George Clooney het sy heel eerste Tony-benoeming ontvang vir sy Broadway-debuutoptrede in Good Night, and Good Luck. Die toekennings vereer uitnemendheid in Broadway-teater oor die afgelope jaar. Audra McDonald het haar elfde benoeming ontvang vir haar rol in Gypsy, wat haar die persoon maak wat die meeste benoemings in die geskiedenis ontvang […]
# Die topkunstenaar van Afrika-fusion en wêreldklanke, Romeo Mputu, het in Suid-Afrika aangekom. Mputu is in die Demokratiese Republiek die Kongo gebore, maar het in Suid-Afrika grootgeword en woon nou in Amerika. Sy besoek val saam met die langverwagte uitreiking van sy jongste enkelsnit, Love on Distance. Die platemaatskappy Much Better BMK INC se woordvoerder, […]