# The first Concorde supersonic passenger aircraft has been named as a historical monument. Concorde 001, the first of the 20 aircraft to be built which took to the skies in a test flight in 1969, is now housed in the Aeroscopia museum outside Toulouse in France. The Concorde entered into commercial service in 1976, […]
# Een van Pous Franciskus se pousmobiele word omskep in ’n mobiele kliniek vir kinders in Gaza. Dit vervul een van sy laaste versoeke voor hy verlede maand dood is. Die voertuig, wat tydens sy besoek aan die Heilige Land in 2014 gebruik is, word deur Caritas Jerusalem toegerus met mediese toerusting om gemeenskappe sonder […]
# One of Pope Francis’s popemobiles is being converted into a mobile health clinic for children in Gaza, fulfilling one of his final wishes before his death last month. The vehicle, used during his 2014 Holy Land visit, is being outfitted with medical equipment by Caritas Jerusalem to serve communities lacking healthcare access. Caritas Sweden’s […]
# Kaapstad se Sentrale Stadsverbeteringsdistrik bied gratis eerstehulp en wondsorg aan hawelose mense. ‘n Veldwerker, Chuma Dyasoni, het ná sy opleiding ‘n weeklikse sorgtafel by die Service Dining Rooms in Canterburystraat opgestel waar kwesbare inwoners kos en mediese sorg kan ontvang. Dyasoni wil daarmee hawelose mense bemagtig. Hy het lof ontvang vir sy toewyding aan […]
# The Cape Town Central City Improvement District is offering free First Aid and wound care to homeless individuals. After completing training, peer field worker Chuma Dyasoni set up a weekly care table at the Service Dining Rooms in Canterbury Street, where vulnerable residents receive both meals and medical support. The initiative is aimed at […]
# Die veertienmalige Grammy-wenner, Lady Gaga, se konsert in Brasilië het die rekord oortref vir die konsert met die hoogste bywoning deur ‘n vroulike kunstenaar ooit. Saterdag se gratis konsert op Copacabana-strand in Rio de Janeiro het ‘n skare van 2,5 miljoen mense gelok, wat Madonna se vorige rekord van 1,6-miljoen van verlede jaar oortref […]
# Suid-Afrikaners word opnuut aangemoedig om Reach for a Dream se Pantoffeldag op 30 Mei te ondersteun. Deur bloot ‘n plakker van 20-rand te koop, pantoffels te dra en die saak te ondersteun, kan mense help om vreugde te bring aan kinders met lewensbedreigende siektes. Reach For A Dream se bestuurshoof, Julia Sotirianakos, sê elke […]
# Die jongste fliek van Marvel Cinematic Universe, Thunderbolts, het gehore en kritici beïndruk en met sy openingsnaweek die beste gevaar by die loket. Die rolprent van regisseur Jake Schreier se sterbelaaide rolverdeling sluit in Florence Pugh, Sebastian Stan en Wyatt Russell. Die vampierriller Sinners van Ryan Coogler was die derde naweek tweede by die […]
# South Africans are once again encouraged to support Slipper Day on May 30th, an annual Reach For A Dream fundraiser. By simply buying a 20-rand sticker, wearing slippers, and showing support, people can help bring joy to children with life-threatening illnesses. Reach For A Dream CEO, Julia Sotirianakos, says every sticker sold helps turn […]