# Valerie the dachshund has finally been reunited with her owners after surviving 540 days alone on Kangaroo Island in South Australia. Valerie went missing on a camping trip to the island in November 2023. When strangers tried to help, she fled into the undergrowth, and her owners eventually gave up and returned home to […]
# Die Eastgate-winkelsentrum het die eerste winkelsentrum-gebaseerde leer-spilpunt in Suid-Afrika, Learnergy, bekendgestel. Learnergy, gestig deur die sosiale entrepreneur Ntsako Mhlanga, sal akademiese ondersteuning, vaardigheidsbou-programme en psigo-maatskaplike dienste bied aan leerders van Graad 1 tot 12. Die fasiliteit sluit onderrig, entrepreneurskap, robotika en opvoedkundige sielkunde-konsultasies in. Learnergy sal Maandae tot Saterdae oop wees.
# Die bekende fotograaf, kultuur-aktivis en geskiedkundige, Omar Badsha, het ‘n eredoktorsgraad in filosofie van die Universiteit van Fort Hare ontvang. Dit is uit erkenning vir sy buitengewone bydrae tot die kunste, sy sentrale rol in die anti-apartheidstryd en sy toewyding aan die behoud van Suid-Afrika se bevrydingsgeskiedenis. Sy aansienlike bydraes sluit in die stigting […]
# Die Gautrein bied afslag op treinkaartjies om vervoer meer bekostigbaar te maak vir kwalifiserende passassiers. Die KlevaMova-veldtog wat pas bekendgestel is, bied 50-persent-afslag op ritte vir mense in huishoudings met ‘n gekombineerde jaarlikse huishoudelike inkomste van 350-duisend-rand of minder. Gauteng se LUR vir Paaie en Vervoer, Kedibone Diale-Tlabela, sê studente jonger as 25, leerders, […]
# Renowned photographer, cultural activist, and public historian, Omar Badsha, has received an honorary Doctor of Philosophy from the University of Fort Hare. This is in recognition of his exceptional contribution to the arts, his pivotal role in the anti-apartheid struggle, and his dedication to preserving South Africa’s liberation history. His significant contributions include founding […]
# Gautrain is offering a discount on train fares to eligible customers to make transport more affordable. Through the newly launched KlevaMova, passengers will be able to get a 50-percent discount on train trips to people living in households with a combined household annual income of 350-thousand-rand or less. Gauteng MEC for Roads and Transport, […]
# Londen is vir die derde agtereenvolgende jaar as die beste stad in Europa aangewys. Resonance Consultancy het drie belangrike faktore in ag geneem: leefbaarheid, geliefdheid en welvarendheid. Hy sê Londen se magnetiese aantrekkingskrag lok steeds ‘n wêreldwye gehoor, van studente en entrepreneurs tot toeriste en korporatiewe reuse. In die tweede plek is Parys, wat […]
# Die Viewing Room-kunsgalery in Brooklyn, Pretoria, bied ‘n inspirerende groepsuitstalling aan wat die kreatiewe talente van drukkunsstudente en personeel van die Tshwane Universiteit vir Tegnologie se Departement Beeldende en Ateljeekuns ten toon stel. Die uitstalling getiteld Setlhatliso beliggaam die kreatiewe rykdom en lewenskrag van die drukkunsproses. Setlhatliso is ‘n Setswana-woord wat verwys na ‘n […]
# For the third consecutive year, London has been ranked as the best city in Europe. Resonance Consultancy assessed three major factors: liveability, lovability, and prosperity. It says London’s magnetic appeal continues to draw a global audience, from students and entrepreneurs to tourists and corporate titans. In second place is Paris, which the report describes […]