# Die 60ste Fleur du Cap-teatertoekennings is Sondag in die Kaapstad-stadion aangebied om erkenning te gee aan die room van die land se teaterbedryf. Albert Pretorius is as beste akteur aangewys vir sy rol in Othello, terwyl Emily Child die toekenning ontvang het vir beste vrouespeler in A Streetcar Named Desire. Dean Barley was die […]
# The 60th edition of the Fleur du Cap Theatre Awards took place at the Cape Town Stadium on Sunday, recognising excellence in the country’s theatre sector. Albert Pretorius won best performance by a lead actor in a play for Othello, while Emily Child won in the female category for A Streetcar Named Desire. Best […]
# Disney se jongste uitreiking van die speelfilm Snow White met Rachel Zegler as die oorspronklike Disney-prinses en Gal Gadot as die bose koningin was met sy bekendstelling die naweek die gewildste fliek by die loket. Steven Soderbergh se glansriller Black Bag was tweede, en die Disney Marvel-opvolger Captain America: Brave New World, derde. Die […]
# Disney’s latest live-action remake, Snow White, starring Rachel Zegler as the original Disney princess and Gal Gadot as the Evil Queen topped the North American box office on its debut weekend. Steven Soderbergh’s sleek thriller Black Bag is up to second place, while Disney’s Marvel sequel Captain America: Brave New World landed in third […]
# Atletiek: Die 23-jarige Prudence Sekgodiso het Suid-Afrika se eerste goue medalje op die Binnenshuise Wêreldkampioenskap in Nanjing, China, gewen. Sy het die 800-meter vir vroue in ‘n puik tyd van een minuut-58,40-sekondes gewen, met Nigist Getachew van Ethiopië tweede en Patricia Silva van Portugal derde. Sekgodiso se goud is die land se tweede medalje […]
# Athletics: Twenty-three-year-old Prudence Sekgodiso claimed South Africa’s first gold medal at the World Athletics Indoor Championships in Nanjing, China. She won the women’s 800-metres in a world-leading time of one-minute-58.40-seconds, with Ethiopia’s Nigist Getachew finishing second and Portugal’s Patricia Silva in third. Sekgodiso’s gold was the country’s second medal of the competition, adding to […]
# Die Stad Kaapstad se Direktoraat Water en Sanitasie en die Groter Kaapstad-waterfonds het byna 63-duisend hektaar uitheemse plantpesies verwyder. Die opruiming van hierdie uitheemse plante is deel van die stad se veelvoudige Nuwe Waterprogram, wat beoog om teen 2030 ‘n ekstra 300-miljoen-liter water per dag by die stad se watervoorsiening te voeg. Die LUR […]
# The City of Cape Town’s Water and Sanitation Directorate and the Greater Cape Town Water Fund have cleared nearly 63-thousand hectares of alien plant species. Clearing these non-indigenous is part of the metro’s multi-pronged New Water Programme, which aims to add an extra 300-million-litres of water per day to the city’s supply by 2030. […]
# Die organisasie Heartlines reik sy 2006, 8 Films, 8 Values-veldtog weer digitaal uit. Dit bestaan uit agt uur-lange TV-dramas. Elkeen van die agt films wat gekies is ondersoek sleutelwaardes soos vergifnis, medelye en selfbeheer. Dit sal oor agt weke op die organisasie se webblad beskikbaar wees. Die woordvoerder Lehlohonolo Ramosolo sê die eerste rolprent, […]