# Die Cambridge Dictionary het die afgelope jaar ses-duisend nuwe woorde op sy aanlyn uitgawe bygevoeg. Dit sluit in TikTok-neigings en uitdrukkings op sosiale media soos skibidi, delulu en tradwife. Die woorde het algemene gebruik geword op sosiale en hoofstroommedia en word ook gekoppel aan bekendes en toonaangewers soos Kim Kardashian. Die woordeboek se uitgewery-bestuurder, […]
# ‘n Vyf-en-twintigjarige modeontwerper en entrepreneur van Durban, Luyanda Majozi, herdefinieer Suid-Afrikaanse straatdrag deur sy handelsmerk, Enigmatic Cotton. Hy het begin om uitrustings vir homself en vriende te verander en toe tekstielwetenskap en kleretegnologie aan die Durbanse Universiteit van Tegnologie studeer voor hy die handelsmerk gestig het. Majozi het Suid-Afrika verlede jaar op die GISU […]
# The Cambridge Dictionary has added six-thousand new words to its online edition over the past year. These include TikTok trends and social media terms like skibidi, delulu and tradwife. The words have grown in use across social and mainstream media and beyond, linked to celebrities and influencers such as Kim Kardashian. Cambridge Dictionary’s publishing […]
# Compagniesdrift by Stellenbosch se makataankonfytstukke is aangewys as Suid-Afrika se heelvrugkonfyt van die jaar in die nuwe Suid-Afrikaanse heelvrugkonfyt-kampioenskap. Sewentig produkte van 29 vervaardigers is in hul onderskeie afdelings erken, met elf kategoriewenners wat uitgeblink het. Die hoofbeoordelaar, Susina Jooste, sê Compagniesdrift se makataankonfytstukke het indruk gemaak met die wenkombinasie van geur, tekstuur en […]
# Compagniesdrift near Stellenbosch’s makataan chunks have been crowned the very first South African Preserve Product of the Year in the newly launched South African Preserve Championships. Seventy products from 29 manufacturers were recognised in their respective classes, with eleven category winners standing out. Chief judge Susina Jooste says Compagniesdrift’s makataan chunks impressed with its […]
# Twenty-five-year-old Durban-based fashion designer and entrepreneur, Luyanda Majozi, is redefining South African streetwear through his brand, Enigmatic Cotton. He began altering outfits for himself and friends, which led him to study textile science and apparel technology at the Durban University of Technology, eventually founding Enigmatic Cotton. Last year, Majozi represented South Africa at the […]
# Die Universiteit van Johannesburg het met nege plekke in die 2025 UniRank Top 200 Universiteite op Facebook opgeskuif. Die universiteit het van 61ste wêreldwyd in 2024 tot 52ste vanjaar op die ranglys geklim. UJ se digitale platforms het ‘n regstreekse uitbreiding van die universiteit se strategiese plan vir 2035 geword. Die universiteit se Bestuurder […]
# Sokker: Liverpool se vleuel Mohamed Salah het die Beroepsokkerspelersvereniging se mansspeler van die jaar toekenning vir ‘n rekord derde keer gewen. Die Egiptenaar het 29 doele aangeteken en met 18 gehelp toe die Reds verlede seisoen se Premierliga-titel ingepalm het. Die vereniging se vrouespeler van die jaar is Arsenal se middelveldspeler Mariona Caldentey wat […]
# The University of Johannesburg has moved nine places in the 2025 UniRank Top 200 Universities on Facebook. The university has risen from 61st globally in 2024 to 52nd this year. UJ’s digital platforms have become a direct extension of the university’s 2035 strategic plan. The university’s Social Media and Marketing Projects Manager, Michelle Radikariki, […]