# President Cyril Ramaphosa met Toyota Tsusho president and CEO Toshimitsu Imai on the sidelines of the 9th Tokyo International Conference on African Development Summit in Yokohama, Japan. The discussions centered on strengthening trade and investment ties and explored opportunities to boost economic collaboration, promote sustainable development, and enhance industrial partnerships. Ramaphosa and the South […]
‘n Drie-en-dertigjarige motorhandelaar van die Paarl is gister in Kaapstad aangewys as die 33ste Shoprite en Checkers Boerewors-kampioen. Roberto-Rui Agrela het as die land se beste boereworsmaker na vore getree en afgereken met meer as twee-duisend-350 hoopvolles wat vanjaar aan die kompetisie deelgeneem het. Saam met spogregte ry Agrela weg in ‘n Toyota Fortuner en […]
# A thirty-three-year-old car salesman from Paarl, has claimed the top spot at the 33rd Shoprite and Checkers Championship Boerewors finale, held in Cape Town on Saturday. Roberto-Rui Agrela emerged as the country’s best boerewors maker, outdoing more than two-thousand-350 hopefuls who entered the competition this year. Along with the bragging rights, Agrela drives away […]
# Die Vrou van Statuur-toekennings wag benoemings in vir sy 2026-seisoen en nooi vroulike entrepreneurs en diegene wat verandering bring in alle nywerhede en gemeenskappe, om in te skryf of benoem te word. Die toekennings vereer vroue wat ekonomiese groei aanhelp, werk skep en gemeenskappe verander. Benoemdes sal eers in streeksafdelings meeding en die wenner […]
# Die 2024-wenner van die FNB-kunsprys, Gresham Tapiwa Nyaude, se solo-uitstalling, Sugar Coats, open môre by die Johannesburg-kunsgalery. Die uitstalling is deel van die prys. Hy ondersoek sy Zimbabwiese identiteit en die ingewikkeldheid van ʼn lewe in Afrika deur kuns. Hy gebruik simbole, ikonografie en speelse verwysings na politieke weerstand om in die menslike toestand […]
# ‘n Nuwe boek plaas vroulike entrepreneurs in die hart van Suid-Afrika se sakeverhaal. Her Story, Her Success vertel van die kragtige reise van vroue wat struikelblokke in geleenthede verander het. Die samesteller is die stigter van WomX Women in Business, Jayshree Naidoo en die versameling laat val die kollig op veerkragtigheid, vernuwing en die […]
# Die eThekwini-munisipaliteit sê die 14de Durbanse Modeskou beloof om ʼn opwindende vertoning van talentvolle modeontwerpers en modelle te wees. Die kern van hierdie projek is die Klas van 2025 se modelopleiding en oefenkamp wat tans in volle swang is. Die huidige klas bestaan uit 14 vroue- en tien mansmodelle. Deelnemer Mandisa Khuboni sê sy is […]
# The Woman of Stature Awards South Africa has opened nominations for its 2026 season, inviting female entrepreneurs and change-makers from across industries and communities to enter or be nominated. The awards celebrate women who are driving economic growth, creating jobs, and transforming communities in the country. Nominees will first compete in regional categories. The […]
# 2024 FNB Art Prize winner, Gresham Tapiwa Nyaude’s solo exhibition titled Sugar Coats, is set to open at the Johannesburg Art Gallery tomorrow. The exhibition is part of the prize’s offering for winning. He explores his Zimbabwean identity and the complexities of African life through art. Using symbols, iconography, and playful references to political resistance, […]