# Golf: The winner of next year’s South African Open will receive an invitation to participate in the US Masters. The tournament will be played in Stellenbosch in the Western Cape from 26 February, and will probably also stay part of the qualifying series for the 154th British Open. This means it will be the […]
# Die tweedejaarstudente aan die Durbanse Universiteit vir Tegnologie se Kleretegnologie-afdeling het onlangs die Denim Volhoubaarheidsveldtog gelei om herwinning en omgewingsvriendelike mode te bevorder. Die veldtog is deel van hul projekgebaseerde leerplan getiteld Reimagine Denim, A Circular Apparel Consumption Initiative. Die veldtog het die skadelike gevolge van tekstielafval uitgelig, met denim as een van die materiale […]
# ‘n Konsortium van nege Suid-Afrikaanse universiteite en vyf Europese vennote het die Suid-Afrikaanse meestersgraadkursus in Oseaanwetenskappe van stapel gestuur. Dit is ‘n ambiseuse inisiatief wat beloof om nagraadse opleiding in Oseaanwetenskappe oral in Afrika te transformeer. Graduandi sal vaardighede ontwikkel in probleemoplossing, skryfwerk, kommunikasie, datahantering, spanwerk, ondernemerskap, projekbestuur en fondsinsameling. Aansoeke vir die eerste […]
# The Durban University of Technology Clothing Management second-year students recently led the Denim Sustainability Campaign to promote upcycling and eco-friendly fashion. The Campaign is part of their project-based learning initiative titled Reimagine Denim, A Circular Apparel Consumption Initiative. The campaign focused on the harmful effects of textile waste, with denim being one of the most polluting fabrics in the […]
# A consortium of nine South African universities and five European partners have launched the South African Master’s in Ocean Sciences programme. This is an ambitious initiative that promises to transform postgraduate training in Ocean Sciences across the continent. Graduates will develop skills in problem solving, writing, communication, data handling, teamwork, entrepreneurship, project management, and […]
# Dokter Tessa Moll is aangewys as die eerste ontvanger van die Universiteit van Kaapstad van die gesogte Wellcome Early-Career-toekenning. Die toekenning bied befondsing vir reeds gevestigde navorsers en spanne wat uitdagende en kreatiewe navorsingsidees nastreef, om beduidende veranderinge in die begrip van mense se lewens, gesondheid en welstand te bewerkstellig. Moll se navorsing ondersoek […]
# Die Universiteit van KwaZulu-Natal sê die eerste oefenkamp van die KwaZulu-Natalse Blinde Krieket Damesspan wat onlangs gehou is, is ‘n groot stap vorentoe vir sport vir gestremdes, geslagsgelykheid en krieketontwikkeling in Suid-Afrika. Die baanbrekersinisiatief is gelei deur die KwaZulu-Natal Vereniging van Blinde Krieket en daar was geesdriftige deelname van vroue regoor die provinsie, wat […]
# Doctor Tessa Moll has been named as the first University of Cape Town recipient of the prestigious Wellcome Early-Career Award. The award provides funding for already established researchers and teams seeking to pursue bold and creative research ideas, to deliver significant shifts in understanding related to human life, health and wellbeing. Moll’s research explores […]