# Music icon and philanthropist Dolly Parton, actor and producer Tom Cruise, choreographer and actor Debbie Allen, and production designer Wynn Thomas will receive honorary Oscars at the Governors Awards in November. Parton will be recognised with the Jean Hersholt Humanitarian Award, while Cruise, Allen and Thomas will receive the Honorary Award. Academy president, Janet […]
# Die Nasionale Seereddingsinstituut moedig Suid-Afrikaners aan om op hierdie wintersonstilstand, die langste nag van die jaar op 21 Junie, ‘n ysbad te neem in die see of in ‘n bak ysige water, as ‘n simboliese uitdaging om lewensreddingspogings te ondersteun. Die geleentheid samel geld in vir reddingsaksies, swemopleiding, en onderrig oor waterveiligheid. Van vrywilligers […]
# Die Black Coffee-stigting het 500-duisend-rand ingesamel om slagoffers van die Oos-Kaapse oorstromings by te staan. Neëntig mense is dood en duisende dakloos gelaat. Die stigting het sedert die eerste ontruimings kos, klere en skoonmaakmiddels aan gesinne in Mthatha geskenk. Die musikant DJ Black Coffee het ook ʼn beroep op Suid-Afrikaners gedoen om slagoffers by […]
# The National Sea Rescue Institute is calling on South Africans to take the Winter Solstice Plunge on 21 June, which is also the longest night of the year. South Africans are urged to take a sea dive or a bucket of icy water as a symbolic challenge supporting life saving missions. The event raises […]
# The Black Coffee Foundation has raised 500-thousand-rand to support flood victims in the Eastern Cape, where 90 people have died and thousands have been displaced. Since the first evacuations, the foundation has provided food, clothing, and toiletries to affected families in Mthatha. Musician DJ Black Coffee has also asked South Africans to continue assisting […]
# ‘n Student in Sosiale Wetenskap en Ekonomie aan die Noordwes-universiteit, Maano Rambwa, sê sy strewe na finansiële onafhanklikheid is die rede waarom hy ‘n entrepreneur geword het. Hy het Candy Corner in 2023 begin, lekkers op die kampus verkoop en geld gespaar om ‘n motor te koop. Dit is nou by die Bolt-diens geregistreer […]
# North-West University’s Social Sciences and Economics student, Maano Rambwa, says becoming financially independent motivated him to venture into entrepreneurship. In 2023, he launched Candy Corner, a small business selling sweets around campus, and for two years saved money to buy a vehicle. The car is now registered under the Bolt e-hailing service, and he offers […]
# Die Stad Kaapstad sê die getal biblioteke wat aan vanjaar se skaaktoernooie deelneem, het meer as verdubbel met 66 wat reeds ingeskryf het teenoor verlede jaar se 32. Die jaarlikse geleentheid staan bekend as chess@libraries met mini-toernooie in aanloop tot die eindronde in Oktober. Die burgemeesterskomiteelid vir Gemeenskapsdienste en Gesondheid, Francine Higham, sê die […]
# Die lang-verwagte sport-aksiefliek, F1 The Movie, het sy debuut op Times Square in New York gemaak. Die fliek vertel die storie van die gewese F1-renjaer Sonny Hayes, vertolk deur Brad Pitt, wat ʼn terugkeer maak om te jaag saam met sy nuweling-spanmaat, Joshua Pearce, gespeel deur Damson Idris. Dit begin die 27ste in teaters […]