# Dis vandag Internasionale Piekniekdag en die ideale dag om ʼn piekniekmandjie te pak en saam met familie of vriende in die buitelug te eet. Alhoewel daar geen rekord is oor die oorsprong van die dag nie, het dit vermoedelik teen die einde van die Franse Rewolusie en die Victoriaanse tydperk ontstaan. Volgens die Guinness […]
# Die Universiteit van Pretoria se Javett-kunssentrum is tans besig om ʼn nuwe uitstalling met die titel One and the Many voor te berei. Die uitstalling bevat verskeie versamelings en groepe kunswerke wat maniere ondersoek waarop kunstenaars die verhouding tussen die individu en die gemeenskap uitbeeld. Die universiteit sê die tematiese rangskikkings sal nuwe verhoudings […]
# Today is International Picnic Day, a chance to pack a picnic basket and eat out in the open air with friends or family. Although there are no records about the exact origin of this day, it is believed to date back to the end of the French Revolution and the Victorian Era. According to […]
# Benoemings vir die 2025 Best of Merafong-toekennings is nou oop vir die publiek. Die geleentheid vereer plaaslike sakeondernemings wat uitmuntende diens in Carletonville, Fochville en omliggende gebiede in Gauteng lewer. Die organiseerders sê die toekennings gee erkenning aan besighede wat uit hulle pad gaan om goeie diens te lewer en moedig andere aan om […]
# The University of Pretoria’s Javett Art Centre is currently transforming, with the installation of a major new exhibition titled One and the Many. The exhibition will feature various constellations and groupings of artworks that explore how artists narrate the relationship between the individual and the collective. The university says thematic arrangements will investigate new […]
# Qatar Airways is vir ‘n rekord negende keer as die wêreld se beste lugredery aangewys op die Skytrax World Airline-toekennings, bekend as die Oscars van die lugvaartwêreld. Qatar is ook aangewys as die beste lugredery in die Midde-Ooste, die lugdiens met die wêreld se beste besigheidsklas en die beste besigheidsklas-sitkamer. Die vyfmalige wenner van […]
# Die musiek-ikoon en filantroop Dolly Parton, die akteur en vervaardiger Tom Cruise, die choreograaf en aktrise Debbie Allen, en die ontwerper Wynn Thomas gaan in November ere-Oscars ontvang op die Goewerneurs-toekennings. Parton gaan vereer word met die Jean Hersholt Humanitêre Toekenning terwyl Cruise, Allen en Thomas die Eretoekenning sal ontvang. Die akademie se president, […]
# Nominations for the 2025 Best of Merafong Awards are open to the public. The event seeks to honour local businesses that deliver outstanding service across Gauteng’s Carletonville, Fochville and surrounding areas. Organisers say the awards aim to spotlight businesses that go above and beyond, encouraging others to raise their standards. Last year’s ceremony was […]
# Qatar Airways has been named the world’s best airline for a record ninth time at the Skytrax World Airline Awards. The awards are known as the Oscars of the aviation world. Qatar was also named best airline in the Middle East, world’s best business class, and best business class airline lounge. Singapore Airlines, a […]