# Die Stad Tshwane, in samewerking met Mettus Limited, het onlangs splinternuwe skootrekenaars aan Nong Primary School in Mabopane oorhandig. Die onderburgemeester en burgemeesterskomiteelid vir Finansies, Eugene Modise, sê koestering van onderwys is koestering van die toekoms. Hy sê wanneer die metro in jongmense belê, plant hy saadjies van kennis, hoop en geleentheid en kweek […]
# Die sesde Nampo Kaap-ekspo het verlede week ‘n rekordgetal van 49-duisend-326 besoekers na Bredasdorp in die Wes-Kaap gelok. Die geleentheid bring produsente, landbou-ondernemings, beleidmakers en die breër gemeenskap bymekaar in ‘n atmosfeer wat sowel vernuwing en tradisie vier. Adjunkpresident Paul Mashatile het die ekspo besoek, waar hy gevra het vir samewerking in landbou, voedselsekerheid […]
# A queen of the Zulu nation, an eThekwini councillor, and an economist who once experienced homelessness, are among the one-thousand-521 graduands being capped at the University of KwaZulu-Natal’s Spring Graduation ceremony today. Queen Thandekile MaNdlovu, Zulu, the fourth wife of the late King Goodwill Zwelithini kaBhekuzulu, will be awarded a Doctor of Business Administration […]
# The City of Tshwane, in partnership with Mettus Limited, recently handed over brand-new laptops at Nong Primary School in Mabopane. Deputy mayor and mayoral committee member for Finance, Eugene Modise, says nurturing education is nurturing the future. He says when the metro invests in young minds, it’s planting seeds of knowledge, hope, and opportunity that grow into […]
# Samewerking tussen Read with Wimpy en Ladles of Love het bygedra dat meer as een-duisend-200 splinternuwe boeke aan net meer as 600 kinders by 17 vroeëkinderjare-ontwikkelingsentrums in Johannesburg oorhandig is. Die samewerking spreek twee dringende kwessies aan: honger en geletterdheid. Elke kind ontvang twee boeke wat versigtig gekies is: een in hul moedertaal om […]
# Altesaam 303 leerders van 35 streke regoor Suid-Afrika asook 16 internasionale deelnemers sal in Oktober aan die Eskom Ekspo vir Jong Wetenskaplikes se Internasionale Wetenskapsfees in Gauteng deelneem. Deelnemers van Suid-Afrika, Lesotho, Namibië, Zimbabwe, Mexiko, Ierland, Indië en Rusland sal hul projekte uitstal. Parthy Chetty van Eskom sê pryse sluit in beurse van altesaam […]
# Twee studente van die Rhodes-universiteit se departement Beeldende Kunste, Snelihle Maphumulo en Sarah Volker, is wenners van die Sasol New Signatures-kompetisie vir beeldende kunste. Die kompetisie bied ‘n wegspringplek vir opkomende visuele kunstenaars om nasionale blootstelling te verkry, bekragtig hulle as professionele kunstenaars en bied ‘n vastrapplek in die mededingende kunswêreld. Maphumulo het die […]
# Die fliekmaker Spike Lee, Warner Brothers se uitvoerende hoof, Pamela Abdy, die klankbaan-komponis Nicholas Britell en die draaiboekskrywer Will Tracy is van die mense wat vereer word op vanjaar se Montclair-rolprentfees in Amerika. Lee word vereer vir sy bydrae as rolprentmaker terwyl Adby die Visioenêre Toekenning vir haar loopbaan ontvang deur flieks soos Sinners […]
# The sixth NAMPO Cape Expo drew a record-breaking 49-thousand-326 visitors to Bredasdorp Park in the Western Cape. The expo brought together South Africa’s agricultural community, from forward-thinking farmers and innovative agribusinesses to cutting-edge technology providers and passionate entrepreneurs. Deputy president Paul Mashatile visited the expo, where he championed collaboration in agriculture, food security and […]