# Die platebedryf van Suid-Afrika het die benoemdes vir die 31ste Suid-Afrikaanse Musiektoekennings aangekondig. RiSA se uitvoerende hoof, Nhlanhla Sibisi, sê die SA Musiektoekennings vier nalatenskap, impak en storievertelling deur musiek, nie net trofeë nie. Vanjaar se 25 kategorieë sluit in Beste Afro-popalbum, Beste jazz-album en Beste Medewerking. Benoemdes vir die top vyf kategorieë sal […]
# Die Universiteit van Zululand het die Minister van Wetenskap, Tegnologie en Innovering, Blade Nzimande, vereer deur sy nuwe Ingenieursgebou op die Richardsbaai-kampus na hom te vernoem. Die universiteit het drie wêreldgehalte geboue vroeër vandeesweek onthul en name gegee. Dit sluit ook die opgeknapte Madiba House en die Richards Bay Lodge in. Die woordvoerder van […]
# Boetevrye-week begin binnekort in Kaapstad wanneer leners weer die kans kry om uitstaande biblioteek-items terug te bring sonder om ‘n boete te betaal. Gedurende die vorige twee kwykskeldingstye is meer as 1,3-miljoen-rand se items terugbesorg. Die week duur van Maandag tot volgende Saterdag. Die burgemeesterskomiteelid vir Gemeenskapsdienste en Gesondheid, Francine Higham, sê letterkunde is […]
# ‘n Organisasie wat verbruikersverantwoordelikheid aanmoedig, Petco, span saam met die kunstenaar van die Kaapse Vlakte, DJ Ready D, en die Groot Kaapse Ambassadeur-projek om ʼn prettige en opvoedkundige herwinningskompetisie bekend te stel. Skole in Mitchells Plain gaan die volgende drie maande so veel as moontlik plastiekbottels en flesse, en verpakkingskarton bymekaarmaak. Die skool wat […]
# Die Universiteit van Fort Hare Stigting bied vandag ‘n gholfdag en gala-aandete aan. Oudstudente, sakeleiers, afgevaardigeds van die regering en vriende van die universiteit sal dit bywoon om fondse in te samel om te help om geslagsgeweld te voorkom en ondersteuningsinisiatiewe te ondersteun. Die universiteit sê hy bly toegewy aan sy rol om ‘n […]
# The University of Zululand has honoured minister of Science, Technology and Innovation, Blade Nzimande, by naming their new Engineering building at the Richards Bay campus, after him. The university unveiled and named three world-class buildings earlier this week, including the refurbished Madiba House and the Richards Bay Lodge. The department’s spokesperson, Veli Mbele, says Nzimande […]
# With Fine-free Week coming up in Cape Town, patrons once again have the opportunity to return their outstanding library items without fearing fines. During the previous two amnesty periods, more than 1.3-million-rand worth of library items were returned. Fine-free Week is running from Monday to next Saturday. Mayoral committee member for Community Services and […]
# Producer Responsibility Organisation Petco has partnered with Cape Flats icon DJ Ready D and the Great Cape Ambassador Project to launch a fun and educational recycling competition. Over the next three months, schools across Mitchells Plain will collect as many plastic bottles and jars, and Liquid Board Packaging as they can. The school that […]
# Colin Mkosi van Langa in Kaapstad is die algehele wenner van die 2025 Standard Bank Kasi SME National Pitch Challenge. Mkosi het 200-duisend-rand vir sy onderneming Cloudy Deliveries wat aflewerings per fiets by plaaslike restaurante, supermarkte en ander winkels in swart woonbuurte doen, gewen. Die naaswenner is Sibongile Mongadi van Gauteng se Uku Hamba, gevolg […]