# Die 7de jaarlikse Tshwane Varsity-hackathon begin vandag in die veeldoelige saal van die Tshwane Universiteit vir Tegnologie se Ga-Rankuwa-kampus. Die geleentheid sal van die slimste en mees kreatiewe rekenaar-slimkoppe van regoor die metro byeenbring vir ‘n intensiewe kompetisie van 48-uur wat op innovasie en probleemoplossing sal fokus. Altesaam 150 studente van TUT, Tuks, Unisa […]
# Die DA in die Wes-Kaap verwelkom CapeNature se 11de jaarlikse Toegangsweek wat tot Vrydag duur en waar mense gratis toegang kry tot sekere reservate in die provinsie. CapeNature-reservate wat aan Toegangsweek deelneem, sluit in Bird Island, Hottentots-Holland, Outeniqua en Assegaaibosch. ʼn DA-woordvoerder, Dave Bryant, sê buiten die skouspelagtige natuurtonele, beskerm hierdie reservate sommige van […]
# The 7th annual Tshwane Varsity Hackathon gets underway at Tshwane University of Technology’s Ga-Rankuwa Campus Multi-Purpose Hall today. The Hackathon will gather some of the brightest and most creative minds from across the metro for an intense 48-hour competition focused on innovation and problem-solving. A total of 150 students from TUT, University of Pretoria, […]
# Die Japanese fliek, Demon Slayer: Kimetsu no Yaiba Infinity Castle, is steeds nommer een by Noord-Amerikaanse kaartjiekantore. Die film is die eerste van ʼn trilogie oor ʼn seun wat demone jag om sy gesin te wreek en ʼn oplossing te vind vir sy suster wat in ʼn demoon verander het. Him, van Universal and […]
# The DA in the Western Cape has welcomed CapeNature’s 11th annual Access Week, which is granting free entry to selected provincial reserves until Friday. CapeNature reserves, including Bird Island, Hottentots Holland, Outeniqua, and Assegaaibosch, are participating in Access Week. The DA’s Dave Bryant says in addition to scenic landscapes, these reserves safeguard some of […]
# Swem: Span Suid-Afrika se Paralimpiese swemmer, Christian Sadie, het silwer gebuit in die mans se S13-200-meter individuele wisselslag op die eerste dag van die Wêreld Para-swemkampioenskap in Singapoer. Die 27-jarige Sadie het die Afrika-rekord in die eindpoging tot twee-minute-04,03-sekondes verbeter. Inaki Basiloff van Argentinië het goud opgeraap en Aleksei Ganiuk, ʼn neutrale Paralimpiese atleet, […]
# Japanese juggernaut, Demon Slayer: Kimetsu no Yaiba Infinity Castle, continued its dominance in the North American box office, maintaining its number one position. The film is the first in a trilogy about a boy who becomes a demon slayer to avenge his family and find a cure for his sister, who has turned into […]
# Swimming: Team SA Paralympian Christian Sadie won silver in the men’s S13 200-metres Individual Medley on the opening day of the World Para Swimming Championships in Singapore. The 27-year-old lowered the African record to two-minutes-04.03-seconds in the final. Inaki Basiloff of Argentina won gold, and Aleksei Ganiuk, a Neutral Paralympic Athlete, took bronze. Another South […]
# Atletiek: Suid-Afrika het ‘n bronsmedalje in die mans 4×400-meter-aflos op die laaste dag van die Wêreldatletiekkampioenskap in Tokio verower. Botswana het goud gewen en die eerste Afrika-wenners van die byeenkoms geword. Span SA met Lythe Pillay, Udeme Okon, Wayde van Niekerk en Zakithi Nene het ná die VSA klaargemaak. Intussen het die Amerikaner, Melissa […]