# Afgetrede hoofregter, Raymond Zondo, het ‘n eredoktorsgraad in die Regte van die Fakulteit Regsgeleerdheid aan die Universiteit van die Vrystaat ontvang. Die graad word toegeken op grond van uitsonderlike prestasies en ander prestasies ingevolge die universiteit se ideale en beginsels. Regter Zondo het in sy aanvaardingstoespraak bemoedigende woorde vir die gegradueerdes en hul ouers […]
# The Academy of Motion Picture Arts and Sciences, the organisation which awards the Oscars, will introduce a new Stunt Design category during the 2028 ceremony. This is the newest category addition to the Oscars since last year’s Achievement in Casting, which will award its first prize next year. Academy CEO, Bill Kramer, says since […]
# Former Chief Justice, Raymond Zondo, has received an honorary Doctor of Laws degree from the Faculty of Law at the University of the Free State. This honorary degree is awarded on the grounds of exceptional achievements and other achievements per the ideals and principles of the university. In his acceptance speech, Justice Zondo gave words […]
# Scarlett Johansson gaan voor en agter die kamera skitter op vanjaar se Cannes-rolprentfees. Die organiseerders het die rolprente bekend gemaak wat aan die Franse Riviera gaan meeding om pryse. Johansson speel saam met Benicio Del Toro en Tom Hanks in Wes Anderson se nuwe fliek, The Phoenician Scheme, wat ingeskryf is vir die gesogte […]
# Scarlett Johansson is set to star on-screen and behind the camera at this year’s Cannes Film Festival. Organisers unveiled the line-up of films that will compete for honours on the French Riviera. Johansson will appear alongside Benicio Del Toro and Tom Hanks in Wes Anderson’s new movie “The Phoenician Scheme”, one of the films […]
# Die Russies-Amerikaanse vrou Ksenia Karelina se Suid-Afrikaanse kêrel, Chris van Heerden, het president Donald Trump bedank vir sy rol in haar vrylating. Karelina het 12-jaar tronkstraf in Rusland uitgedien vir hoogverraad en is vrygelaat as deel van ‘n gevangene-uitruiltransaksie tussen die VSA en Rusland. Van Heerden is ‘n voormalige bokskampioen en Karelina se saak […]
# The Russian-American woman Ksenia Karelina’s South African boyfriend Chris van Heerden, has thanked president Donald Trump for his role in her release. Karelina served a 12-year prison sentence for treason in Russia and was released as part of a prisoner exchange between the US and Russia. Van Heerden is a former boxing champion and […]
# Die basketbal-ikoon LeBron James is die eerste beroeps-mansatleet wat deur die speelgoedmaatskappy Mattel as ‘n Ken-pop verewig is. Hierdie spesiale uitgawe wat in vennootskap met die LeBron James-familiestigting vervaardig is, vang die speler van Los Angeles Lakers se unieke klerestyl vas en is selfs langer as die standaard Ken-pop. James sê dit is ’n […]
# Universal Studios beplan om sy eerste temapark in Europa in Bedfordshire, Engeland, op te rig. Die park sal in 2031 sy hekke oopgooi as die grootste toeriste-aantreklikheid in Brittanje, en sal na verwagting in sy eerste jaar 8,5-miljoen besoekers lok. Universal het reeds temaparke in Orlando en Los Angeles in Amerika, asook in Japan, […]