# ‘n Seldsame stuk van Mars is Woensdag vir 77-miljoen-rand verkoop op ‘n veiling in New York. Die grootste Mars-meteoriet wat ooit op aarde gevind is, bekend as NWA 16788, weeg 24,5-kilogram en is byna 38 sentimeter lank. Volgens Sotheby’s is dit in November 2023 in ‘n afgeleë streek van Niger ontdek en is 70-persent […]
# A rare piece of Mars has sold for 77-million rand at a New York auction on Wednesday. The largest Mars meteorite ever found on earth, known as NWA 16788 weighs 24.5 kilogram and is nearly 38 centimetres long. According to Sotheby’s it was discovered in a remote region of Niger in November 2023 and […]
# Die LUR vir Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Thulasizwe Buthelezi, het inwoners aangemoedig om hierdie winter voorsorg te tref om hulle wonings en geliefdes te beskerm. Buthelezi het die dapperheid van twee inwoners van Montclair, Derek Chirwa and David Phiri, geprys, nadat hulle gister ‘n bejaarde egpaar uit ‘n brandende huis gered het. Senzelwe […]
# Die Wes-Kaapse Departement van Gesondheid sê lewensveranderende korrektiewe chirurgie gee kinders met gesplete lippe en verhemeltes asook ander kraniofasiale toestande ’n tweede kans op ’n gesonde lewe. Die Tygerberg Hospitaal en die Rooi Kruis-oorloggedenkhospitaal vir Kinders in vennootskap met die Smile-stigting, gee in Julie die pas aan tydens die nasionale bewusmakingsveldtog vir gesplete lip- […]
# The KwaZulu‑Natal Cooperative Governance and Traditional Affairs MEC, Thulasizwe Buthelezi, has urged residents to take safety precautions this winter to protect their homes and loved ones. Buthelezi praised the bravery of two Montclair residents, Derek Chirwa and David Phiri, for rescuing an elderly couple from a burning house yesterday. The department’s Senzelwe Mzila warned […]
# The Western Cape Health Department says life-changing reconstructive surgeries are giving children with cleft and craniofacial conditions a second chance at a healthy life. In partnership with the Smile Foundation, Tygerberg and Red Cross War Memorial Children’s Hospitals are leading these efforts as July marks National Cleft and Craniofacial Awareness Month. Plastic surgeon Destiny […]
# Die Vrystaat Kunstefees vier vanjaar 25 jaar van kulturele rykdom by die Universiteit van die Vrystaat in Bloemfontein. Die Feesdirekteur, Michael Garbett, sê die fees gaan steeds voort om uiteenlopende stemme, genres en kunsvorme ten toon te stel. Vanjaar se program sluit in 72 produksies, 21 boekgesprekke en internasionale optredes deur vennootskappe. Daar word […]
# Die DA in die Wes-Kaap moedig inwoners aan om môre, op Nelson Mandela-dag, hul bydrae te lewer en aan te sluit by ‘n waardige saak vir die 67-minute van openbare diens. Die DA-lid, Thomas Walters, sê Mandela-dag dien as inspirasie en ‘n herinnering dat almal verandering kan meebring. Hy sê dit is ‘n dag […]
# The Vrystaat Arts Festival celebrates 25 years of cultural richness at the University of the Free State in Bloemfontein. Festival Director Michael Garbett says the event continues to showcase diverse voices, genres, and art forms. This year’s lineup included 72 productions, 21 book talks, and international acts through partnerships. It also highlights a tribute […]