# Stellenbosch University in the Western Cape has once again been ranked among the world’s leading universities. In the latest QS World University Rankings, the university is ranked 296 globally, up from 302 last year, placing it third in South Africa and Africa. It has also been ranked among the top 2.2-percent of institutions globally […]
# Die Universiteit Stellenbosch in die Wes-Kaap is weer onder die wêreld se voorste universiteite geplaas. In die jongste QS World University Rankings is die universiteit in die 296ste plek wêreldwyd, teenoor posisie 302 verlede jaar, en isderde in Suid-Afrika en Afrika. Maties word ook beskou as een van die top 2,2-persent van instellings wêreldwyd […]
# Sokker: Wêreldbekersokkerspelers trek nou aandag vir ‘n heel ander rede. Kunsmatige-intelligensie-navorsers het op grond van die sogenaamde goue gesigsverhouding ’n lys saamgestel van die aantreklikste spelers. Hoe nader ‘n persoon se gelaatstrekke aan die ‘Goue Verhouding’ van 1.618-tot-een is, hoe meer esteties gebalanseerd is hy of sy. Die maatskappy wat die ontleding gedoen het, […]
# Soccer: World Cup players have now drawn attention for another reason. Artificial intelligence researchers compiled a list of the most attractive players based on golden face ratio. The closer a person’s facial features are to this ratio of 1.618-to-one, the more aesthetically balanced they are. However, the company who did the analysis emphasises it […]
# Soccer: Japan fans left the stands spotless after their World Cup opener against the Netherlands in Texas on Sunday, saying it was “Japanese culture” to tidy up after themselves. Spectators stayed behind after the 2-2 draw to make sure they left the stadium as they found it. The Japanese team is appearing at their […]
# Sokker: Japannese ondersteuners het die pawiljoene silwerskoon opgeruim na hul Wêreldbeker-openingswedstryd Sondag teen Nederland in Texas sê dit is “Japannese kultuur” om self skoon te maak. Toeskouers het agtergebly na die 2-2 gelykopuitslag om seker te maak hulle los die stadion soos hulle dit gevind het. Die Japannese span neem aan hul agtste agtereenvolgende […]
# Die pas aangekondigde burgemeesterskandidaat van ActionSA in Kaapstad, Dereleen James, sê inwoners verdien beter ten spyte van die stad se roem vir goeie regering. James het veiligheid as haar topprioriteit geïdentifiseer en sê misdaad, bendebedrywighede en dwelmmisbruik belemmer steeds beleggings. Sy sê die groeiende bekostigbaarheidskrisis dwing baie huishoudings om tussen kos en elektrisiteit te […]
# Newly announced ActionSA Cape Town mayoral candidate Dereleen James says residents deserve better despite the city’s reputation for good governance. James has identified safety as her top priority, arguing that crime, gangsterism and drug abuse continue to hinder investment. She highlighted the growing affordability crisis, saying many households are forced to choose between food […]
# Kaapstad het Time Out se lys van Beste Kosstede vir 2026 gehaal. Die Moederstad, wat op nommer elf geplaas is, word gevier vir sy plaaslike geure, met Kaaps-Maleisiese kerrie wat spesiale vermelding kry. Die Peruaanse stad Lima is eerste, bekend vir sy seekos-lekkernye soos ceviche. Vir die tweede agtereenvolgende jaar is Bangkok in Thailand […]